Afrikaans
#onmisbaar vir Afrikaans – Ton Vosloo

#onmisbaar vir Afrikaans – Ton Vosloo

“Willie Hofmeyr, eerste voorsitter van Naspers, se oom (’n dominee) het gesê: ’n Taal sonder ’n kommersiële basis sal kwyn en doodgaan.’ En ek stem daarmee saam. Dit is hoekom ons voortdurend daarna streef om ons koerante, tydskrifte en boeke relevant en nuttig te hou en waarom ons in nuwe…

Lees meer
Bruin en Afrikaans

Bruin en Afrikaans

“Afrikaans is nie net die taal van apartheid nie; Afrikaans is ook die taal van die struggle en versoening. Dit is ook ’n aanduiding dat Afrikaans deel is van ons swart- en bruinwees, maar dat dit ons ook vasbind aan ons wit taalgenote. Met hierdie boek slaag die skrywers daarin…

Lees meer
Nuwe perspektiewe op taal, literatuur en kultuur

Nuwe perspektiewe op taal, literatuur en kultuur

Dit was ’n broodnodige byeenkoms wat die geleentheid gebied het om hernude aandag te vestig op die verskeidenheid Afrikaanse taaluitings en kulturele vorme in die Noord-Kaap en ’n ideale geleentheid vir rolspelers, akademici, navorsers, kultuurwerkers en studente om opnuut te fokus op geleenthede en projekte wat kan lei tot die…

Lees meer
Is die tyd ryp vir ‘Vrye Afrikaans’

Is die tyd ryp vir ‘Vrye Afrikaans’?

Die verskuiwing en groei in die opvattinge oor Afrikaans hou diep verband met ’n beter begrip van die herkoms van die taal. Die boustene van Afrikaans was dus die onderwerp tydens vanjaar se paneelbespreking by die taalmaandvieringe in die Paarl. Die geleentheid is deur die Afrikaanse Taalraad (ATR) en die Afrikaanse Taalmonument en…

Lees meer
Afrikaners wat Afrikaans bevorder

100 Afrikaners wat Afrikaans bevorder

Adam Tas – Vir sy bydrae tot die ontwikkeling van Afrikaanse musiek. Me. Alana Bailey – vir haar bydrae as uitvoerende hoof van Kraal Uitgewers om historiese en hedendaagse boeke van hoë gehalte uit te gee. Adv. Albert Lamey – vir sy bydrae in die regsomgewing en betrokkenheid in die…

Lees meer