Afrikaans
Video van die week

Video van die week:

Milanie Vosloo, Afrikaans.com-projekbestuurder, gesels op die Groot Ontbyt oor Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier is en die belangrikheid van moedertaalonderrig.

Lees meer
Hoe taalbeleid prestasie op skool en daarna raak

Hoe taalbeleid prestasie op skool en daarna raak

Elke Januarie is almal op hete kole oor die jongste matriekuitslae en word ’n mens heuning om die mond gesmeer oor die sogenaamde “verbetering” in die uitslae en die persentasie leerders wat kwansuis matriek gemaak het. Wat ’n mens egter nie uit die oog moet verloor nie, is wat beteken…

Lees meer
Die Afrikaans van die Kaapse Moslems …

Die Afrikaans van die Kaapse Moslems …

Van links: Marlene le Roux (voorsitter: SBA), Fatima Allie (direksielid: SBA), Michael Jonas (direkteur: Historium Trust en Afrikaanse Taalmuseum- en monument), Ria Olivier (programbestuurder: Afrikaanse Taalraad), Hein Willemse (redakteur, Die Afrikaans van die Kaapse Moslems) en Jacob Meiring (projekleier: SBA) – (Foto’s Menán van Heerden – uit artikel op LitNet) “‘n…

Lees meer
Wenke rakende die behoud van Afrikaans

Wenke rakende die behoud van Afrikaans – wat om te doen?

Hou aan om Afrikaans te gebruik waar dit kan. Lewe jou volle menswees in Afrikaans uit. Jy kan baie met en in Afrikaans doen. Maak Afrikaans ʼn leefwyse: “Gesels in Afrikaans, kuier in Afrikaans, sing in Afrikaans, bid in Afrikaans en vry in Afrikaans” aldus R. Swart (2017: 13). Wees eerder ʼn ambassadeur…

Lees meer
Afrikaans Almal se taal

Afrikaans: Almal se taal

“Afrikaanse mense kyk anders na die wêreld. Daar is die droë humor wat nie altyd deur ander waardeer word nie. Daar is die reguit manier van praat. Daar is die woorde wat jy nie kan vertaal nie. En emosies wat jy net in Afrikaans kan beskryf.” – Harry Kalmer  Maar daar…

Lees meer
Sake doen is soms soos klippe kou, daarom is Klipkouers die plek vir jou!

Sake doen is soms soos klippe kou, daarom is Klipkouers die plek vir jou!

Jacques Basson staan aan die stuur van Klipkouers, ‘n digitale platform wat jou help om jou besigheidsaspirasies te realiseer en waar jy jouself kan toerus met goeie besigheidsbeginsels en lewenswaarhede – alles in Afrikaans! Aanhouer wen! “In Klipkouerwêreld is onmoontlik maklik. Hier pak ons die bul by die horings en voeg…

Lees meer
Namibiërs se passie vir Afrikaans

Namibiërs se passie vir Afrikaans

Gedink DNS is die Afrikaans vir DNA en staan vir deoksiribonukleïensuur, die belangrikste draer van alle erflike inligting in mense en diere? Natuurlik staan dit daarvoor, maar dis ook die afkorting vir ʼn groep wat onlangs die lig gesien het: Die Namib Skryf, of te wel DNS. Alita Steenkamp het meer oor hulle gaan…

Lees meer