Afrikaans
Johan Jack Smith

Johan Jack Smith sterf onverwags

Die skoknuus dat Johan Jack Smith op Maandagaand 17 Julie aan ’n hartaanval gesterf het, is deur sy vrou Elmarie gedeel. Hy was bloot 46 jaar oud. Johan was die redakteur van die ATKV se tydskrif, Taalgenoot. In sy tydperk as redakteur het hy die Taalgenoot na nuwe hoogtes geneem…

Lees meer

Slimfone kan ook Afrikaans praat!

Die wêreld van tegnologie waarin ons leef, laat ons soms verkeerdelik glo dat alles in Engels moet geskied. Dis glad nie waar nie. Daar is ʼn hele paar oulike Afrikaanse apps waarmee jy interessante webblaaie kan besoek, speletjies kan speel, woorde kan vertaal of selfs die Afrikaanse Bybel kan lees.…

Lees meer
Afrikaanse wikipedia

Deon Steyn en die Afrikaanse Wikipedia

Skrywer: Alita Steenkamp Sou jy op die internet meer wou lees oor ons nasionale vissoort, die galjoen, gaan jy heel waarskynlik op Wikipedia afkom wat ook ʼn Afrikaanse inskrywing oor hierdie vissoort het. Loop jy die geskiedenis van hierdie inskrywing na, sal jy merk dat ene Oesjaar die Afrikaanse artikel…

Lees meer
NAHL

NALN ook nou ʼn tuiste vir boeksnuffelaars

In sy weeklikse rubriek wat op Netwerk24 verskyn, vertel Dana Snyman op 15 Oktober 2022, op sy wonderlike nostalgiese manier van die uitstaande tweedehandse boeke wat hy deur die jare by boektafels gekoop het. Oor die aankoop van tweedehandse boeke sê Dana in sy rubriek: “Gʼn internetsoektog na ʼn ou…

Lees meer
RSG Matriekafskeidsprojek

RSG se Matriekafskeidprojek

Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer matrikulante begin droom oor die groot aand: die matriekafskeid. Selfs al beplan ʼn leerling niks buitensporig of uitspattig nie, is die geskikte uitrusting vir so ʼn belangrike geleentheid ietwat aan die duur kant en nie almal kan dit bekostig nie. RSG in…

Lees meer
Jana Luther

Jana Luther – Geesdriftige woordeboekmaker

Skrywer: Alita Steenkamp Foto: Netwerk24 In ʼn profielonderhoud wat op 17 Mei op Netwerk24 gepubliseer is, beskryf Murray La Vita vir Jana Luther as: “een van die mees ervare en veelsydige taalpraktisyns in Afrikaans. Sy is ʼn leksikograaf wat sedert 2019 as ʼn mederedakteur aan die Woordeboek van die Afrikaanse…

Lees meer