Afrikaans

Ek vloek (nie) in my taal (nie)…

Ek kan rock in my taal. Ek maak amok in my taal. En ek kan skok in my taal. Maar kan ek vloek in my taal? Ons almal het dit al gedoen… Wanneer iemand voor jou motor injaag, wanneer jy jou kleintoontjie teen die sitkamerbank stamp, of wanneer jy jou…

Lees meer

Teken nou in op die ATR se Vrouedag-webinaar!

Vrouwees is nie maklik nie … nog minder wanneer ’n mens ’n mamma word. Tog is dit ook een van die grootste voorregte en leerskole binne ’n mens se leeftyd. Sommiges beweer dat die taak van ouerskap oor die afgelope jare selfs moeiliker geword het. Hoe berei ’n mens jou…

Lees meer

Die toekoms van Kaaps – klokhelder en kleurvol!

Enige gesprek oor die toekoms van Kaaps gaan eintlik oor die toekoms van Afrikaans as geheel. Afrikaans moet herbedink word – nie net deur die akademici nie, maar deur sy sprekers. Die Afrikaanse Taalraad, in samewerking met Litnet en die Afrikaanse Taalmuseum, het onlangs ’n webinaar aangebied om Kaaps as…

Lees meer

Unisa se taalbeleid ongrondwetlik. So sê die appèlhof.

“Die heel belangrikste ding is natuurlik dat families die navraag vir Afrikaans moet handhaaf deur Afrikaans aan hulle kinders oor te dra en te sorg dat hulle by Afrikaanse skole uitkom. Daarsonder sal Afrikaans nie staande bly nie. ” – Conrad Steenkamp, uitvoerende hoof, Afrikaanse Taalraad Sedert 2016 en na…

Lees meer
Die Vriende van Afrikaans verwelkom ‘n nuwe virtuele reis!

Die Vriende van Afrikaans verwelkom ‘n nuwe virtuele reis!

Afrikaans.com het onlangs die geleentheid gehad om met Chareldine van der Merwe en Mandie Ehlers van die Vriende van Afrikaans (VVA) te gesels oor hulle “nuwe” virtuele reis en die opwinding wat daarmee gepaardgaan. Chareldine van der Merwe is sedert 2018 die projekbestuurder by Vriende van Afrikaans, ‘n divisie van die ATKV. Mandie Ehlers is werksaam as projekorganiseerder by die taal-en-kultuurafdeling…

Lees meer
Elsa Joubert se aardse reis afgesluit

Elsa Joubert se aardse reis afgesluit

“Elke sekonde van my lewe is die Krag by my. En as ek sterf, sal ek net dieper daarin glip”– Elsa Joubert in Spertyd Die Afrikaanse letterkunde is armer na die dood van die skrywer Elsa Joubert op Sondag, 14 Junie 2020. Sy was 97 jaar oud. Joubert was sedert 1998 na die…

Lees meer
Taalportaal Kry al die inligting oor die Afrikaanse grammatika híér!

Taalportaal: Kry al die inligting oor die Afrikaanse grammatika híér!

Onderwysers, studente, dosente en taalkundiges is konstant besig om te soek vir inligting oor Afrikaans en die reëls wat die onderbou van die taal vorm. Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) het hierdie behoefte raakgesien en onlangs ’n Afrikaanse taalkundepyplyn bekend gestel wat nie net ’n eerste vir Afrikaans is nie, maar…

Lees meer
Welverdiende debuutprys aan Johan Jack Smith

Welverdiende debuutprys aan Johan Jack Smith

Om met ’n debuutroman ’n prestige prys soos die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Eugène Marais-prys op te raap, sit nie in enige skrywer se broek nie. Johan Jack Smith het onlangs hierdie uitstaande prestasie behaal. Zola, sy boek oor ʼn reeksmoordenaar wat sy minibustaxi as ʼn soort martelkamer…

Lees meer
Koronahumor span die kroon

Koronahumor span die kroon

Taalmonument bied duisende rande aan vir kort skrywes Hoewel die huidige inperking en algemene situasie weens die koronavirus-pandemie ernstig is, wil die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) ook die humor belig wat mense se daaglikse bestaan draagliker maak. Met nuutskeppings soos ‘koeshoes’, ‘grendelgriep’ en ‘kwarantynwyn’ (lees die Afrikaans.com Covid-19-woordeboek hier) asook…

Lees meer