Afrikaans

KKNK – Ommietafelgesprek: Vrouwees: “Ons is genoeg …”

“Vrouwees beteken baie dinge. Dit beteken dat jy sterker is as wat jy dink jy is, vrouwees is menswees – jy kan besluit wie jy wil wees. Onthou, ‘n moeilike pad bring jou altyd by ‘n baie mooi bestemming.” – René Arendse, motiveringspreker en Afrikaans.com se gemeenskapskoördineerder Op Saterdag, 11…

Lees meer
Ina Paarman

Ina Paarman: Dís die bestanddele vir sukses

Skrywer: Nicolette van Schalkwyk “Om te verstaan waaroor Paarman Foods gaan, moet jy glo in drome, die goeie gees wanneer ervarings gedeel word en die positiewe energie wat uitgestraal word wanneer mense ’n doel omarm waarin hulle met hul hele hart glo.” – Ina Paarman Hetsy ’n slaaisous, ’n geurige…

Lees meer
Woordeboek

Eerste drietalige woordeboek van Kaaps word ontwikkel.

Die Drietalige woordeboek van Kaaps- (DWK-) projek, wat die eerste woordeboek van Kaaps gaan ontwikkel, is pas bekend gemaak. Dié projek word gelei deur die Centre for Multilingualism and Diversities Research (CMDR) aan die Universiteit van die Wes-Kaap en die nieregeringsorganisasie Heal the Hood Project. Die drie tale wat deel uitmaak van die projek is Kaaps, Standaardafrikaans…

Lees meer

Afrikaans.com se nuwe advertensies is hier!

Afrikaans.com bars van opgewondenheid om ons nuwe advertensies met jou te deel! Afrikaans is ’n taal waarin ‘n mens uit jou maag uit kan lag, waarin jy kan leef en waarin jy sommer net kan wees. Met hierdie advertensies vier ons presies dít! Ons het vanjaar drie advertensies geskep wat…

Lees meer
Tel jou woorde bordspeletjie

Tel jou woorde met hierdie nuwe Afrikaanse bordspeletjie

Skrywer: Nicolette van Schalkwyk Of dit nou tydens ’n seevakansie, op ’n reënerige, luilekkerdag by die huis, of selfs tydens inperking is, daar is niks wat ’n familie bymekaarbring soos ’n aand rondom ’n bordspeletjie nie. Dit was een van die groot redes waarom Sanet du Toit die nuwe Afrikaanse…

Lees meer
Breyten Breytenbach

Breyten help Breytenbach Sentrum met Skeursels en Hokhokaai Fragmente

Nuusvrystelling Die digter en kunstenaar Breyten Breytenbach het nie stilgesit sedert die Covid-19-pandemie almal in die wêreld se doen en late van Maart 2020 op alle terreine drasties ingeperk het nie. Die resultaat is ’n volksboekie of ’n traktaat, HOKHOKAAI FRAGMENTE, en ’n uitstalling, SKEURSELS, van nuwe kunswerke wat op…

Lees meer
Taaldebat by US: Die Menseregtekommissie se ondersoek voortgesit.

Taaldebat by US: Die Menseregtekommissie se ondersoek voortgesit.

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se ondersoek na die beweerde skending van taalregte by die Universiteit Stellenbosch, het op Maandag 14 Junie 2021 met ‘n tweede ronde begin waarin getuienis aangehoor is In die eerste ronde het die US-bestuur die beskuldigings ontken en gesê dat die US verbind bly tot die gebruik…

Lees meer
Spreekwoorde

Afrikaanse spreekwoorde: Raar maar waar

“Spreekwoorde en uitdrukkings openbaar die siel van ’n taalgemeenskap.” – Anton F. Prinsloo (1941 – 2016), taalkundige en skrywer van die boek Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom. Spreekwoorde, uitdrukkings, idiome: Lewenswaarhede wat ons taal verryk en op ’n unieke manier sê wie ons is en waar ons vandaan kom.…

Lees meer