Afrikaans
WAT

21 woorde wat vanjaar vir die eerste maal in die WAT opgeneem is

Skrywer: Woordeboek van die Afrikaanse Taal   Een van die lekkerste maniere om groei en vooruitgang in ‘n taal te sien, is deur die skep van nuwe woorde. Die woorde hieronder is dalk nie almal splinternuut nie, maar is sedert vanjaar amptelik deel van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal…

Lees meer
dr. Mervyn Coetzee

Kuier-inspirasiestories: Vang graad – Van pool cleaner tot doktor!

Hierdie artikel het oorspronklik verskyn op Kuier-digitaal. Vir meer Kuier-inhoud, teken in op Netwerk24. Skrywer: Ernusta Maralack Foto’s:Michael Bryant& Verskaf Deur dik en dun het hy aan sy opvoeding vasgeklou. Dít en mense met harte van goud het verseker dat hy sukses behaal! Vanwaar dr. Mervyn Coetzee (54) vandag by…

Lees meer
bordspeletjie

Afrikaanse bordspeletjies vermaak oud en jonk.

Die vervaardigers van bordspeletjies in Afrikaans, die maatskappy Spoetnik, is onlangs deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) vereer. Dr Danie Langner, uitvoerende hoof van die FAK, het erkenning gegee aan die rol wat Spoetnik vervul – nie net om gesinsbande te versterk nie, maar ook die manier hoe hierdie…

Lees meer
Gedigtefees in McGregor

Gedigtefees in McGregor: 19 – 21 November 2021.

Tuin van die Beminde / Garden of the Beloved. Een van die jaarlikse hoogtepunte op die Wes-Kaapse feeskalender is die Gedigtefees, wat al sedert 2013 in die lieflike dorpie McGregor aangebied word. Hierdie heerlike samekoms bring digters en liefhebbers van poësie van heinde en verre bymekaar, om oor hierdie spesiale…

Lees meer
Pendoring

Twee van Afrikaans.com se advertensies is vir ’n Pendoring-toekenning genomineer

Afrikaans.com-advertensies genomineer vir gesogte toekenning Dit is met groot opwinding dat ons aankondig dat twee van Afrikaans.com se advertensies vir ’n Pendoring-toekenning genomineer is. Die Pendoring-toekennings is een van Suid-Afrika se mees gesogte advertensietoekennings. Die doel van die kompetisie is om die rykheid van Suid-Afrika se kreatiewe inhoud te vier…

Lees meer
Rolene Strauss

Maak selfvertroue jou super power.

Voormalige Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld (2014) Rolene Strauss, het geen bekendstelling nodig nie. Die beeld wat sy uitstraal is een van selfvertroue … iemand wat gemaklik is in haar eie vel. Daarom kom dit as ‘n groot verrassing wanneer ‘n mens lees dat sy vanaf haar tienerjare self met…

Lees meer

Afrikaanse Taalraad (ATR) stel nuwe direksielede bekend

Die Afrikaanse Taalraad verwelkom graag drie nuwe direksielede wat tydens ʼn onlangse jaarvergadering aangestel is. Die nuwe lede op die direksie is: Basil May, voorsitter van PanSAT se Wes-Kaapse Komitee asook voormalige rektor van die Wesley-onderwyskollege in Soutrivier; stigter van die Railton Foundation in Swellendam, wat beurse vir universiteitstudie aan…

Lees meer
Vryskutvertalers

’n Praktiese gids vir vryskutvertalers in Afrikaans.

Bron: Persverklaring “Met hierdie gids kry die ervare én beginnervertaler bruikbare wenke om die vertaalagentskapmark te betree. Wat waarde tot hierdie gids toevoeg, is praktiese voorbeelde van ’n tipiese CV en dekbriewe wat op vertaalagentskappe gerig is. Boonop word alles in keurige Afrikaans beskryf en vir die Suid-Afrikaanse konteks aangepas.”…

Lees meer
Sesotho

Leer Sesotho … in Afrikaans!

In Suid-Afrika is meertaligheid nie net ‘n realiteit nie, dis ‘n voorreg. Dis immers net in ons pragtige land waar burgers en besoekers kan spog met 11 amptelike tale. Terwyl Afrikaans altyd ons liefling-taal sal wees en bly, omarm ons daarom meertaligheid en wil ons jou graag bemagtig om meer…

Lees meer