Afrikaans
Vloek

Hoeveel vloekwoorde ken jy?

Vloek.co.za is tans besig met navorsing om te bepaal wat die prototipiese vloekwoorde en taboe-uitdrukkings in Afrikaans is – met ander woorde die bekendste, frekwentste en prominentste woorde wat binne sommige kontekste deur verskillende mense as taboe ervaar sou kon word. Ons het jou hulp nodig! As jy aan hierdie…

Lees meer
Turbup

Tribuo-fonds: Kom gee jou hart vir die kunste…

Die kunste is die hartklop van die samelewing. Hulle skryf ons stories, en maak ons heel. Die Covid-19-pandemie en gevolglike inperking het ’n groot impak op die ekonomie en die sakewêreld gehad. Een van die industrieë wat  die hardste getref is, is die vermaaklikheidsbedryf. Skielik was konsertsale en teaters leeg…

Lees meer
ATR

Afrikaanse Taalraad: Gaan groot, of gaan huis toe.

Die Afrikaanse Taalraad het onlangs hul nuwe direksie bekendgestel. Elkeen van die direksielede is veelsydig, woordryk en lief vir Afrikaans en met loopbane wat getuig van ’n onstuitbare passie vir die opbou en vooruitgang van Afrikaans. Die 2021 direksie lyk soos volg: Michael Jonas (voorsitter), Annelise de Vries (ondervoorsitter), Anzil…

Lees meer

Die toekoms van Afrikaanse media: ’n Donker prentjie?

“Here today, gone later today.” – Bun Booyens, voormalige redakteur van Die Burger In 2011 praat Bun Booyens, destydse redakteur van Die Burger, oor die bedreiging van die gedrukte media – spesifiek koerante. Toe reeds het hy beweer dat die antwoord om oorlewing lê by die begrip van die markte.…

Lees meer

Deel jou vertalings met ons!

Het jy en jou gesin ook snaakse vertalings vir bekende Afrikaanse woorde? Professor Gerhard van Huyssteen, taalkundige aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en die oprigter van vloek.co.za het van sy gunsteling- direkte vertalings met ons gedeel. Sommige van hierdie woorde val onder die kategorie van skelwoorde en vorm dus deel van…

Lees meer
Sarie

Wie is die mens agter Sarie se Nuwe Gesig 2020?

Vir die eerste keer sedert SARIE se gewilde Voorbladgesigwedstryd tien jaar gelede begin het, het die tydskrif vanjaar ’n nuwe afdeling, SARIE Nuwe Gesig, geloods. Hierdie kompetisie het aan jong leerders tussen die ouderdom van 16 en 18 jaar die geleentheid gebied om moontlik weg te stap met die titel…

Lees meer