Afrikaans
Jean-marc Johannes

Kuier-Inspirasiestories – Kaapse klong breek skateboard-rekords

Hierdie artikel het oorspronklik verskyn op Kuier-digitaal. Vir meer Kuier-inhoud, teken in op Netwerk24. Skrywer: MARTELI BREWIS Foto’s: Verskaf Pro oppie plank Dié klong van die Kaapse Vlakte laat die skateboard-rekords spat en palm titels in ten spyte van sy asma. As jong, sieklike seun het Jean-marc Johannes (30) van Athlone…

Lees meer
SBA

Ons almal loop op dieselfde aarde: WEN met die SBA se fotokompetisie

Idiome en spreekwoorde is vaste uitdrukkings wat eie en uniek aan ’n bepaalde taal en kultuur is. Elke taal en kultuur en die gebruike binne daardie spesifieke konteks gee ’n unieke betekenis aan hierdie uitdrukkings wat soms vir mense uit ander kulture vreemd klink. Verskeie idiome en spreekwoorde verwys na…

Lees meer
DAK netwerk

Afrikaanse onderwys moet ook voordeel trek uit reuse- onderwysbegroting

Persverklaring “Die tyd het nou werklik aangebreek dat Afrikaanse onderrig in skole sterk (en regmatige) ondersteuning uit die onderwysbegroting kry, veral gesien in die lig van die goeie slaagsyfer van Afrikaanse leerders in verlede jaar se matriekeindeksamen.” Só sê Danie van Wyk, uitvoerende voorsitter van die DAK Netwerk, wat onder…

Lees meer
Skole verengels

Afrikaanse skole wat verengels – wat moet ons doen?

Hierdie artikel is oorspronklik op Maroela Media se webtuiste geplaas. Dit word met toestemming van beide Maroela Media en Alana Bailey op Afrikaans.com gehuisves. Skrywer: Alana Bailey   Die verandering van ’n skool se taalbeleid is vir die Afrikaanse taalgemeenskap, maar veral ook vir die ouers en kinders wat direk…

Lees meer
Pharos

Skoolwoordeboeke en taalgidse wat leesvaardighede ondersteun

Persvrystelling: NB-Uitgewers en Pharos Woordeboeke Lees is een van die belangrikste vaardighede wat kinders nodig het om suksesvol te leer. Oral waar ons gaan en amper alles wat ons doen, behels leesvaardigheid. Daarom is doeltreffende lees so belangrik. Afrikaans.com deel graag Pharos se toptitels om ons jonger leerders se lees-…

Lees meer
Jan H Maraisprys

Jan H. Maraisprys 2022: Nominasies nou oop

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vra nominasies vir die Jan H. Maraisprys 2022. Die doel met die prys is om erkenning te gee vir ’n uitstaande lewenslange bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur wetenskaplike werk en publikasies op ’n hoë vlak en van hoë gehalte in Afrikaans. Nominasies…

Lees meer
WAT

21 woorde wat vanjaar vir die eerste maal in die WAT opgeneem is

Skrywer: Woordeboek van die Afrikaanse Taal   Een van die lekkerste maniere om groei en vooruitgang in ‘n taal te sien, is deur die skep van nuwe woorde. Die woorde hieronder is dalk nie almal splinternuut nie, maar is sedert vanjaar amptelik deel van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal…

Lees meer
dr. Mervyn Coetzee

Kuier-inspirasiestories: Vang graad – Van pool cleaner tot doktor!

Hierdie artikel het oorspronklik verskyn op Kuier-digitaal. Vir meer Kuier-inhoud, teken in op Netwerk24. Skrywer: Ernusta Maralack Foto’s:Michael Bryant& Verskaf Deur dik en dun het hy aan sy opvoeding vasgeklou. Dít en mense met harte van goud het verseker dat hy sukses behaal! Vanwaar dr. Mervyn Coetzee (54) vandag by…

Lees meer
bordspeletjie

Afrikaanse bordspeletjies vermaak oud en jonk.

Die vervaardigers van bordspeletjies in Afrikaans, die maatskappy Spoetnik, is onlangs deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) vereer. Dr Danie Langner, uitvoerende hoof van die FAK, het erkenning gegee aan die rol wat Spoetnik vervul – nie net om gesinsbande te versterk nie, maar ook die manier hoe hierdie…

Lees meer