Hier is die ideale geleentheid om daardie gesogte WAT-deel of –stel te koop!

Die mees persoonlike geskenk wat jy aan iemand kan gee, is ‘n woord. Daar is woorde wat jy met spesifieke mense assosieer: dit maak hulle spesiaal. Gee daardie woord vir hom of haar!

Afrikaans.com het onlangs met Tracey Lange, beskermvrou van die WAT Borg ‘n Woord, gesels. Lees hier wat sê Tracey oor woorde.