Afrikaans
Daar is ‘n toekoms vir Afrikaanse onderrig

Daar is ‘n toekoms vir Afrikaanse onderrig

Afriforum het op 7 Augustus ‘n paneelgesprek oor die toekoms van Afrikaanse onderwys gehou. Binne die huidige politieke klimaat het Afriforum dit goedgedink om interne en eksterne kundiges te nader om op die paneel te dien, met die doel om ‘n sinvolle gesprek te voer wat opnuut hoop sal skep…

Lees meer
Gaan minderheidstale swem of sink?

Gaan minderheidstale swem of sink?

Alana Bailey, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum en hoof van hierdie burgerregteorganisasie se internasionale skakeling het gedurende Mei die Internasionale Konferensie oor minderheidstale in Leeuwarden, Nederland bygewoon waar sy ook ‘n referaat oor taalbeleid in Suid-Afrika gelewer het. Dit is die 17de konferensie van sy soort wat deur meer as…

Lees meer
Nuutse Syfers

Nuutste syfers – hoeveel van ons praat Afrikaans?

Statistiek SA het so pas die jongste Algemene Huishoudelike Peiling  (General Household Survey – GHS) bekendgestel waarin die gewildste tale in Suid-Afrika uitgelig word. Die statistiek word gebaseer op die tale wat die meeste tuis en buite die huis gepraat word – dit sluit die werksomgewing en skole in. Die…

Lees meer
Neem jouself uit vir koffie

Neem jouself uit vir koffie

Blog van die week Afrikaans.com nooi jou uit om deel van ons blogger-gemeenskap te word. Ons plaas elke week die WEN-blog en wil graag jou skryfkuns voorstel aan ons lesers. Stuur jou blog aan myafrikaans@afrikaans.com. Vertel ons so ’n bietjie meer van jouself en stuur vir ons ’n foto of ’n prentjie wat…

Lees meer
Ek praat te plat, het ek gedink …

“Ek praat te plat, het ek gedink …”

Romario Fabiano Cloete is tans ’n honneursstudent aan die Universiteit van Wes-Kaapland en ’n Afrikaans-tutor wat onlangs in ’n meningsartikel vir LitNET skryf oor hoe Afrikaans, wat eers vir hom ’n “ingewikkelde kwessie” was, kon tuiskom in sy eie mond. “‘Hou op so plat praat!’ Elke keer wanneer ek net gemaklik…

Lees meer
Die seer van vergeet

Die seer van vergeet

Blog van die week Afrikaans.com nooi jou uit om deel van ons blogger-gemeenskap te word. Ons plaas elke week die WEN-blog en wil graag jou skryfkuns voorstel aan ons lesers. Stuur jou blog aan myafrikaans@afrikaans.com. Vertel ons so ’n bietjie meer van jouself en stuur vir ons ’n foto of ’n prentjie wat…

Lees meer
Blog van die week: “Word ‘n veearts, het hulle gesê …”

Blog van die week: “Word ‘n veearts, het hulle gesê …”

Afrikaans.com nooi jou uit om deel van ons blogger-gemeenskap te word. Ons plaas elke week die WEN-blog en wil graag jou skryfkuns voorstel aan ons lesers. Stuur jou blog aan myafrikaans@afrikaans.com. Vertel ons so ’n bietjie meer van jouself en stuur vir ons ’n foto of ’n prentjie wat jou blog illustreer. Baie…

Lees meer
Dana Snyman - Credo

Dana Snyman se credo

Alles wat ek is, is vervleg met Afrikaans, en met Afrika Dana Snyman het onlangs sy credo op facebook geplaas en van oraloor het mense saamgesels oor al die dinge wat ons as Afrikaanse Suid-Afrikaners in gemeen het. As jy lê en eet, gaan jy horings kry. As jy met…

Lees meer
Moenie so pandora wees nie

Moenie so pandora wees nie

Jana Luther Jana Luther is ’n taalwerker en leksikograaf. Sy is redakteur van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (die HAT) en senior taalpraktisyn by die Virtuele Instituut vir Afrikaans, waar sy tans onder meer aan ’n Algemene Afrikaanse Grammatika skryf. Dié uitdrukking hoor ek nou die dag in ’n…

Lees meer
Moedertaalonderrig - Meertaligheid of nie

Moedertaalonderrig, meertaligheid of nie?

In die Suid-Afrikaanse onderwyskonteks was taal nog altyd ‘n sentrale kwessie. In Suid-Afrika het dit immers ‘n lang en kontroversiële geskiedenis, veral wat die moedertaal as die medium van onderrig betref. Hieronder is skakels na ‘n verskeidenheid debatte en menings oor moedertaalonderrig en meertaligheid. Moedertaalonderrig in ‘n demokratiese Suid-Afrika –…

Lees meer