Afrikaans
Erik Kruger

Drie moderne leierskapbenaderings vir sukses in chaotiese tye

Deur: Erik Kruger Die wêreld hou aan om teen ’n ongelooflike vinnige tempo te verander en te ontwikkel. Eintlik is dit op die oomblik nogal ’n skrikwekkende plek om in te bestaan. Wat dit so vreesaanjaend maak, is dat drie dinge besig is om gelyktydig te gebeur: Verandering vind vinniger…

Lees meer
Leerprobleme

Leerverliese by ons leerders. Net die gevolg van Covid-19?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die Covid-19-pandemie het ons op soveel vlakke geraak, maar een van die mees kommerwekkende gevolge is die impak wat dit op die onderwys gehad het. Toegegee, daar is talle skole wat die uitdagings met groot sukses aangepak het en baie leerders, veral die ouer leerders, het…

Lees meer
nuwe jaar

Jy kan ook moed vind in die nuwe jaar.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Skep moed! Onthou, vandag is die môre waaroor jy jou gister so gekwel het  – Victor Hugo. En hier is ons nou! ‘n Nuwe jaar met nuwe uitdagings. Dit terwyl verlede jaar nog vars in die geheue is, die sogenaamde voornemens reeds ’n stille dood gesterf…

Lees meer

Die Latté-effek … moenie in hierdie finansiële wip beland nie.

Skrywer: Lindie van Gass Die latté-effek is bekend gemaak deur die Amerikaanse skrywer, David Bach. Die konsep is redelik eenvoudig: klein bedrae wat ons gereeld spandeer, kos ons baie meer as wat ons dink. In Afrikaans sal ons dalk beter verstaan as ons daarna verwys as die ‘Laat hy’-effek, want…

Lees meer
Geestesgesondheid

Geestesgesondheid: Dit is nooit te laat om gehelp te word nie.

Skrywer: Wilma (Cloete) Beukes ‘n Mens hoor deesdae al hoe meer die term “geestesgesondheid”. Dit kan moontlik toegeskryf word aan die tye waarin ons leef en die impak wat die Covid-19-pandemie op ons gehad het en steeds het. Maar wat is geestesgesondheid presies? En hoekom is dit belangrik? Kortliks is…

Lees meer
Taaldag

Taaldag: Ons eie Afrikaanse werklikheid

Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia. Verskeie van ons ken vroeë Afrikaanse gedigte soos Eugene Marais se Winternag (1905) of Jan F Celliers se Dis al (1908). Jonger lesers van die Afrikaanse digkuns ken waarskynlik ook verskeie gedigte wat die afgelope dekades gepubliseer is. Terloops, hoeveel Afrikaanse…

Lees meer
finansies

Begroot is bobaas!

Meningstukke / Lindie van Gass Die B-vloekwoord, wat soveel keer geassosieer word met negatiewe goed soos minder pret, minder bederf en heeltemal te min wegneem-cappuccino’s by Seattle Coffee Company, is eintlik die oplossing. Ek weet jy wil dit nie hoor nie, maar BEGROOT het meer voordele as nadele; mens moet net…

Lees meer
Wees jou beste

Wees jou beste self: As mens, as ouer, as onderwyser, as tiener.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Karen Badenhorst is passievol oor interpersoonlike verhoudings, kommunikasie en emosionele intelligensie. Daarom het sy dit dan ook haar lewenstaak gemaak om mense te help om hulle uitdagings in hulle persoonlike en professionele lewens die hoof te bied. Gebore en getoё in Pretoria en deesdae ‘n Kapenaar,…

Lees meer