Afrikaans

Die Franse wil ook Afrikaans leer

Skrywer: Alita Steenkamp ʼn Suid-Afrikaner wat al vir 30 jaar in Frankryk woon, Sonya van Schalkwyk-Barrois, het onlangs begin met die heel eerste formele Afrikaans- beginnerskursus wat in die Franse hoofstad, Parys, aangebied word. Dit is in samewerking met die Nederlandse taal- en kultuuronderrigsentrum in die hartjie van Parys, berig…

Lees meer
E-boeke

E-boeke – kopieregskending – onregmatige deel

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die onregmatige deel van e-boeke maak die Afrikaanse boekebedryf dood. Die afgelope week of wat het dit weer gegons op sosiale media oor die “groepe” op sekere sosialemediaplatforms wat boeke in pdf- of ander formate beskikbaar stel aan elke Jan Rap en sy maat – gratis,…

Lees meer
Voetspore

Voetspore

In sy brief aan Frodo in The Fellowship of the ring deur J.R.R. Tolkien, skryf Gandalf: “Nie alles wat goud is blink nie, en nie almal wat rondswerf het verdwaal nie.” Frodo praat seker hier van Johan Badenhorst en sy span wat ewig aan’t swerwe is en die een na…

Lees meer
Johan Beukes

Dr. Johan Beukes se leuse is: Gee meer as wat jy beloof het!

Skrywer: Alita Steenkamp Die begeerte om betekenisvol te lewe en van die wêreld ’n beter plek te maak, het by d Johan Beukes posgevat toe hy maar nog in die laerskool was. Hierdie lewens- en leierskapsafrigter wat mense op ʼn daaglikse basis help om hul daargestelde mikpunte te behaal en…

Lees meer
Sidney Gilroy

Moedertaalmaandfokus: Sidney Gilroy

Februarie is Moedertaalmaand met Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier word. As deel van ons moedertaalmaandfokus, gesels ons gedurende Februarie met vier bekendes uit verskillende omgewings en agtergronde.

Lees meer
Afrikaans blom

Afrikaans blom inderdaad

In ’n heerlike bydrae wat op 20 Januarie op Netwerk 24 verskyn het, word daar verwys na die interessante oorsprong van woorde soos jeans en denim. Die woord jannas vir jeans kon maar net nie vatplek in Afrikaans kry nie. In dieselfde bydrae is daar ook ʼn lysie met interessante,…

Lees meer
Matrieks

Matriekvakansie: Geniet dit, maar …

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Dis nou daardie tyd van die jaar, wanneer humeure kort is, spanning hoogty vier en jou matriekkind elke nou en dan in trane uitbars of die kamerdeur dawerend toemoker. Dis eksamentyd. Na twaalf jaar het die “oordeelsdag” aangebreek. Nou ja, darem nie heeltemal so dramaties nie…

Lees meer
ATR

Bekendstelling van Die algemene demografie van Afrikaans, 2022

Mediavrystelling van die Afrikaanse Taalraad 2 November 2022 Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het ’n verslag, “Die algemene demografie van Afrikaans (2022)”, op 4 November by Joostenberg naby Stellenbosch bekendgestel. Dr Conrad Steenkamp, hoof van die ATR, sê dit is die eerste keer dat so ’n deeglike studie van die Afrikaanse…

Lees meer
Blade Nzimande

Afrikaans, ’n inheemse taal – die stryd duur voort

Die stryd om Afrikaans as inheemse taal erken te kry, is helaas nog nie verby nie, maar daar is wel vordering. Op 1 Januarie vanjaar het ʼn nuwe taalbeleidsraamwerk in werking getree wat nie aan Afrikaans en die Khoi- en Santale die nodige erkenning as inheemse tale bied nie. Sedertdien…

Lees meer