Is jy lief vir skryf ? Skryf saam met Maroela aan ’n Afrikaanse kortverhaal!

Maroela Media wil saam met JOU  ʼn kortverhaal skryf.  Die eerste deel van die storie is onlangs geplaas en JY word uitgenooi om telkens die volgende paragraaf by te dra.

Die storie se slot word vir 10 Mei beplan.