Afrikaans
Johan Beukes

Dr. Johan Beukes se leuse is: Gee meer as wat jy beloof het!

Skrywer: Alita Steenkamp Die begeerte om betekenisvol te lewe en van die wêreld ’n beter plek te maak, het by d Johan Beukes posgevat toe hy maar nog in die laerskool was. Hierdie lewens- en leierskapsafrigter wat mense op ʼn daaglikse basis help om hul daargestelde mikpunte te behaal en…

Lees meer
Sidney Gilroy

Moedertaalmaandfokus: Sidney Gilroy

Februarie is Moedertaalmaand met Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier word. As deel van ons moedertaalmaandfokus, gesels ons gedurende Februarie met vier bekendes uit verskillende omgewings en agtergronde.

Lees meer
Afrikaans blom

Afrikaans blom inderdaad

In ’n heerlike bydrae wat op 20 Januarie op Netwerk 24 verskyn het, word daar verwys na die interessante oorsprong van woorde soos jeans en denim. Die woord jannas vir jeans kon maar net nie vatplek in Afrikaans kry nie. In dieselfde bydrae is daar ook ʼn lysie met interessante,…

Lees meer
Matrieks

Matriekvakansie: Geniet dit, maar …

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Dis nou daardie tyd van die jaar, wanneer humeure kort is, spanning hoogty vier en jou matriekkind elke nou en dan in trane uitbars of die kamerdeur dawerend toemoker. Dis eksamentyd. Na twaalf jaar het die “oordeelsdag” aangebreek. Nou ja, darem nie heeltemal so dramaties nie…

Lees meer
ATR

Bekendstelling van Die algemene demografie van Afrikaans, 2022

Mediavrystelling van die Afrikaanse Taalraad 2 November 2022 Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het ’n verslag, “Die algemene demografie van Afrikaans (2022)”, op 4 November by Joostenberg naby Stellenbosch bekendgestel. Dr Conrad Steenkamp, hoof van die ATR, sê dit is die eerste keer dat so ’n deeglike studie van die Afrikaanse…

Lees meer
Blade Nzimande

Afrikaans, ’n inheemse taal – die stryd duur voort

Die stryd om Afrikaans as inheemse taal erken te kry, is helaas nog nie verby nie, maar daar is wel vordering. Op 1 Januarie vanjaar het ʼn nuwe taalbeleidsraamwerk in werking getree wat nie aan Afrikaans en die Khoi- en Santale die nodige erkenning as inheemse tale bied nie. Sedertdien…

Lees meer

“In my lewe” in graniet verewig

“In my lewe” in graniet verewig ’n Besonderse eer het Mathys Roets te beurt geval toe een van die liedjies wat hy sing, “In my lewe”, buitengewone erkenning deur die FAK gekry het. Op Donderdag 22 September het die FAK in hulle Afrikaans Liedjietuin ’n granietsteen onthul waarop hierdie liedjie…

Lees meer
Elders tuinroete

Elders: Tuinroete – ʼn belewenis in tien woorde

Skrywer: Alita Steenkamp Erns Grundling is iemand wat nie huiwer om ʼn pelgrimstog aan te pak nie. In 2015 het hierdie bekroonde reisjoernalis die Camino Pelgrimsroete in Spanje gaan stap en ná die staptog het hy sy eerste boek, Elders: My 1025 km te Voet Langs die Camino  geskryf. Saam met…

Lees meer
Erik Kruger

Drie moderne leierskapbenaderings vir sukses in chaotiese tye

Deur: Erik Kruger Die wêreld hou aan om teen ’n ongelooflike vinnige tempo te verander en te ontwikkel. Eintlik is dit op die oomblik nogal ’n skrikwekkende plek om in te bestaan. Wat dit so vreesaanjaend maak, is dat drie dinge besig is om gelyktydig te gebeur: Verandering vind vinniger…

Lees meer