Só kan lees in die klaskamer bevorder word
Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia Dit is belangrikheid om nooit uit die oog te verloor dat die hardoplees van stories ʼn uiters positiewe ontwikkelingsimpak vir kinders inhou nie. Maar hoe gemaak in ʼn snelveranderende wêreld waar tegnologie ʼn al groter rol speel in die leeservaring van kinders? Lesers,…