Feesboodskappe

Ons vra vir daardie spesiale feesboodskappe …

… raakvatwoorde uit die hart. Stuur jou kort en kragtige boodskap (minder as 25 woorde) en ons illustreer dit dalk met jou naam verewig daarby!

Kyk hier …

Ontwyk die regte woorde jou of het jy iets op die hart? Hierdie feesboodskappe is in die kol … raakvatwoorde uit die hart. Kyk hier na ‘n hele paar heerlike boodskappe wat jy kan deel met jou vriende op Facebook of WhatsApp.