Afrikaans.com se nuutste veldtog is amper hier!

My taal tel … Joune ook!

Ons gee jou solank ‘n kykie agter die skerms. Hou ons sosialemedia-blaaie en webtuiste dop vir alles en meer oor die veldtog en kom kyk op 7 Mei hoekom JOU Afrikaans tel.

Ons gunstelingoomblikke …