fbpx

7 November 2019

2019 – Afrikaanse muurkuns by nóg nege skole

Afrikaans.com-muurkunsprojek by skole
Afrikaans.com-muurkunsprojek by skole
Afrikaans.com-muurkunsprojek by skole

Die Afrikaans.com-span spog vanjaar met nog nege Afrikaanse mure in nege hegte Wes-Kaap-gemeenskappe waar Afrikaans hul hartstaal is. Daar is nou reeds ‘n totaal van 30 skole (2017, 2018 en 2019) waar kinders aangemoedig word om groot te droom in hul moedertaal, en die projek groei steeds! Die Afrikaans.com-muurkunsprojek vrolik skoolgeboue op met inspirerende Afrikaanse boodskappe en illustrasies wat leerders aanmoedig om trots te wees op hul taal en kultuur.

Kyk hier na die 2019-hoogtepunte:

Laerskool Pniël

Hoërskool Kylemore

Hoërskool Macassar

Oklahomastraat Primêr in Macassar

Langeberg Sekondêr in Robertson

Laerskool Dagbreek in Robertson

Laerskool Rietenbosch

Charleston Hill Sekondêr

Hawston Primêr

064 652 6873

JOU Afrikaans tel oral en altyd. Vertel ons met die hutsmerk #jouafrikaanstel waar, wanneer of waarom jou Afrikaans tel. Met ons nuutste veldtog bevestig ons dat jy nooit jou taal hoef prys te gee nie, dat Afrikaans oor globale grense strek en dat ons die verskeidenheid in Afrikaans vier. Kyk hier na die veldtog-video’s en neem deel. Onthou om jou naam, van en van watter geweste jy is, by te voeg.