Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV): Gee onderwys ’n hupstootatkv.org.za

Projekte: Vir meer inligting oor die onderstaande projekte, kyk by: https://atkv.org.za/media/2103/projekte-one-pager-2019_volledigreg.pdf

  • Applous 2019: Skoolkoorkompetisie
  • Debat 2019: Platform vir raakpraters
  • Jeugberaad: Oopkopdenkers in graad 11
  • Jeugleiersimposium vir graad 6- en 11-leiers
  • Die Afrikaanse Olimpiade – Toets tegniese taalvaardighede in Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Kategorieë: Junior afdeling: Graad 7 – 9; Senior afdeling: Graad 10 – 12
  • Redenaars 2019
  • Spelathon 2019
  • Tienertoneel 2019 vir hoërskoolleerders
  • ATKV Talethon in Gauteng, Noordwes en Wes-Kaap
  • Vriende van Afrikaans (VVA) – deel van kultuurafdeling)– Boektrommelprojek by skole en kleuterskole.