Kontak ons

Kontakvorm

Voltooi asseblief die volgende vorm:

Ons kontakbesonderhede

Vir vrae of saamgesels:

Redaksie: ingrid@afrikaans.com
Vir hulp of ondersteuning: hulp@afrikaans.com
Terugvoer oor die webtuiste: myafrikaans@afrikaans.com
Inligting oor ambassadeurs vir Afrikaans:  ingrid@afrikaans.com
Op sosiale media:

Gebruik die hutsteken #MyAfrikaans en gesels saam oor JOU Afrikaans.
Onthou, Afrikaans is vir almal!

Neem ’n prettige foto wat jou wese uitbeeld en deel dit op sosiale media met die hutsmerk #onmisbaar of stuur vir ons ’n WhatsApp-foto of -stemboodskap by 064-652-6873. Onthou om jou naam en van waar jy is, by te voeg.

JOU taal maak dit vir jou moontlik om te wees wie jy is. Neem sommer self ‘n foto of stuur daardie stemboodskap. Jy hoef nie ‘n toespraak voor te berei nie – net ‘n sin of twee, jou naam en watter geweste jy is.

Koester jou hartstaal!