Die 40 warmste liedjies hierdie winter!
Die winter is hier … maar musiek in Afrikaans bly witwarm! Afrikaans.com het met JOOX Musiek gaan gesels oor die 40 grootste liedjies in Afrikaans hierdie winter … Kyk na die lysie en vertel ons wat is jou gunsteling! Jy kan ook hier klik om die speellys op Joox oop te maak.…