Afrikaans
Mila Guy

Potgooi: In gesprek met Mila Guy

In hierdie podsendingreeks gesels Afrikaans.com met merkwaardige persone binne die Afrikaanse leefwêreld. Ons bied jou ‘n blik op jou gunstelingbekendes op maniere soos jy hulle nog nooit vantevore kon leer ken nie, en stel jou ook bekend aan nuwe name, projekte en idees. In hierdie episode gesels aanbieder Edwin van…

Lees meer
Afrikaanse musiek

Die Spoegwolf-masjien loop weer … en jy is genooi!

Die opwinding op die verhoog is tasbaar. Dis hul eerste optrede in maande. Teen die vooraansig van die Voortrekkermonument pryk ’n lewensgrootte projeksie van die groep. Die hele Pretoria kan dit sien. Met die lirieke van “Storm” breek Danie du Toit se stem deur die stilte. Geskiedenis is gemaak. Die…

Lees meer
Jodi Jantjies stel haar eerste enkelsnit bekend

’n Droom verwesenlik. Jodi Jantjies stel haar eerste enkelsnit bekend

“Skares sal moet luister, dit is my song,” vertel Jodi Jantjies met die bekendstelling van haar eerste enkelsnit. Die ATKV het op Jeugdag 2020 met trots Jodi Jantjies se eerste enkelsnit bekendgestel. Hierdie eerste enkelsnit van die jong Kapenaar het sy geskryf tydens Crescendo se finale slypskool. Die liedjie, “Dis my song”,…

Lees meer
Luister saam na die 40 gewildste liedjies in Afrikaans!

Die 40 warmste liedjies hierdie winter!

Die winter is hier … maar musiek in Afrikaans bly witwarm! Afrikaans.com het met JOOX Musiek gaan gesels oor die 40 grootste liedjies in Afrikaans hierdie winter … Kyk na die lysie en vertel ons wat is jou gunsteling! Jy kan ook hier klik om die speellys op Joox oop te maak.…

Lees meer
Suid-Afrikaanse reeks verskuif grense op Netflix

Suid-Afrikaanse reeks verskuif grense op Netflix

Alle persone stem nie noodwendig saam dat bloed dikker is as water nie … ondanks jou opinie oor dié gesegde, is die volgende onaanvegbaar: Die nuwe Suid-Afrikaanse reeks, Blood and Water, wat die afgelope week (20 Mei 2020) op Netflix bekendgestel is, is ‘n internasionale treffer. Die program is reeds onder…

Lees meer
Jong skrywer se RSG-radiodrama, Die Huisbesoek, ’n treffer

Jong skrywer se RSG-radiodrama, Die Huisbesoek, ’n treffer

Elke Donderdagaand om 20:00 neem van die beste akteurs in die land RSG-gehore op ’n verbeeldingsreis met hul gesogte radiodramas. Die Huisbesoek, uit die pen van Wilmi Wheeler, die wenner van die 2019 RSG/Sanlam Radiodramakompetisie se afdeling vir jong skrywers, kom hierdie week aan die beurt. Met bekendes soos Dawid…

Lees meer
Luister saam na die 40 gewildste liedjies in Afrikaans!

Luister saam na die 40 gewildste liedjies in Afrikaans!

Musiek is die hartklop van soveel dinge … Dis die liedjie wat jou en jou vriende almal orent laat spring en aan die beweeg kry, dis die herinnering aan ‘n altyd-belofte wanneer jy die eerste maal met jou eggenoot dans en die rustige Sondagoggend wanneer die radio in die agtergrond…

Lees meer
Lof vir Arnold Vosloo se eerste Afrikaanse film in 30 jaar

Lof vir Arnold Vosloo se eerste Afrikaanse film in 30 jaar

Die akteur Arnold Vosloo het nie bekendstelling in Suid-Afrika nodig nie. Plaaslik, maar veral internasionaal, het hy die afgelope jare menige aspirantakteur hoop gegee en laat droom oor ’n internasionale loopbaan.  As jong akteur het hy Suid-Afrikaners se harte verower in rolprente soos Boetie Gaan Border toe en Meisie van Suidwes … Die ster…

Lees meer
Skryf ’n liedjie saam met Valiant Swart … in jou sitkamer

Skryf ’n liedjie saam met Valiant Swart … in jou sitkamer

Jy het reg gehoor! Met BandwithPro kan jy nou, in die gemak van jou eie huis, ’n aanlyn klas loop by een van jou gunstelingmusikante. Met die huidige COVID-19-pandemie is die vermaaklikheidswêreld, soos ons dit ken, op sy kop gedraai. Skielik is konsertsale leeg en die moontlikheid van vertonings in…

Lees meer