Afrikaans

Die Theuns Jordaan tribute konsert kom Kaapstad toe!

Die Theuns Jordaan tribute konsert kom Kaapstad toe! DHL Stadion, Kaapstad – Saterdag 6 Januarie 2024. In samewerking met eBetSA. Hier is die program vir die dag. Kyk watter Theuns liedjies hierdie geliefde kunstenaars gaan sing! Die grootskaalse Theuns Jordaan Tribute-Konsert wat vroeër vanjaar op Loftus Versfeld aangebied was, het…

Lees meer

RSG se splinternuwe vervolgverhaal

So midde-in al die rugby waarmee ons deesdae toegegooi word, is daar opwindende nuus vir diegene wat daarvan hou om met ’n storie weggevoer te word na ʼn verbeelde werklikheid. RSG se splinternuwe radiovervolgverhaal, Dor, word vanaf Maandag 18 September weeksmiddae om 14:45 uitgesaai. Dor, sê die woordeboek, is uitgedroog,…

Lees meer
Daniel Strauss

In gesprek met Daniel Strauss

Daniel Strauss, skrywer van die topverkoper, Dink soos ’n miljardêr, se nuutste boek is vanaf sedert 5 Mei 2023 in alle goeie boekwinkels landswyd, asook aanlyn beskikbaar. Ons het met Daniel gesels oor sy doelwitte met die boek sowel as van sy persoonlike wenke vir sukses en geluk. POTGOOI Ons…

Lees meer
Rocco de Villiers

Rocco de Villiers nou ook op die radio

In Covid se inperkingstyd, toe musici se loopbane ook tot ʼn stilstand gedwing is, het Rocco de Villiers besluit om sy argief uit te sorteer. Dit is nou al die dinge wat hy in die afgelope 26 jaar as musikant gedoen het. In die regpak en wegpak het hy op…

Lees meer
Neil Sandilands

Potgooi: Neil Sandilands oor die lewe en musiek

Photo: Roy Rochlin/Getty Images Ons gesels oor: Filosofie Menswees Akteurwees Sy nuwe sangloopbaan Waarom hy lief is vir Suid-Afrika Afrikaans.com · Neil Sandilands: Filosofie, musiek, Afrikaans, Hollywood en Suid-Afrika Neil Sandilands is “versigtig opgewonde” oor sy nuwe radio-enkelsnit wat handel oor ‘n poskaart vanaf sy oupa Joe Sandilands aan sy…

Lees meer
Kersmusiek

Kersfees Aubade

ʼn Lieflike Smörgåsbord van Kersmusiek Een van die wonderlike uitvloeisels van die COVID-tyd toe teaters en gehoorsale tydelik hulle deure gesluit het, is die Aubade-konserte wat maandeliks in samewerking met Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word. Nou in Kerstyd word daar ʼn spesiale Aubade gevul met Kersmusiek aangebied en musiekliefhebbers word…

Lees meer
Klipkouers

Klipkouers ook nou op ʼn internetradiostasie beskikbaar

Skrywer: Alita Steenkamp Wêreldwyd is die gebruik van potgooi-uitsendings deur kenners reeds lankal ʼn goeie, gevestigde praktyk en Jacques Basson het dadelik geweet dat potgooi-uitsendings die heel beste manier sou wees om hierdie inligting oor te dra. Dit is immers beskikbaar aan enigeen wat toegang tot die internet het, en…

Lees meer
Musiek Indaba

Afslagpryse vir die Musiekindaba

’n Heerlike meevaller wag vir diegene wat flink genoeg spring om kaartjies vir die Musiekspyskaart-konserte by vanjaar se Musiekindaba in die hande te kry. Kunstenaars soos Coenie de Villiers, Anton Goosen, Tarryn Lamb, Rocco de Villiers, Neil Sandilands, Loki Rothman, Gian Groen, Emo Adams en Amanda is ’n paar van…

Lees meer
Kaalkop potgooi

Nuwe podsendingreeks: Kaalkop sonder tuiste

In Kaalkop sonder tuiste verwoord Johan Allers sy verhaal van ’n jong seun met ’n droom groter as hyself, sy werk by die SAUK en sy omswerwinge as buitelandse korrespondent in Duitsland en Nederland. Hy vertel van sy ontmoetings met van die wêreld se grootste leiers, onder andere Nelson Mandela…

Lees meer