Lucas Maree
Jannie du Toit en Thean Kotze, gesels oor hul passievolle vertoning: Kiekies – ’n huldeblyk aan Lucas Maree. (Onderhoud deur Pieter Cloete) Met Kiekies – Lucas se liedjies, herontdek die ervare Jannie du Toit en Thean Kotze (lid van Ses Snare) die musiek en lewe van hul gewaardeerde vriend en kollega, Lucas…