Afrikaans
Beeskraal ‘rock’ raak

Beeskraal ‘rock’ raak

Rock, jazz, country … Beeskraal is ewe gemaklik, vars en vreesloos in elke genre wat hierdie passievolle ouens aanpak. Definitief een van Suid-Afrika se bekendste ‘rock’-groepe en hulle maak nou gereed vir die groot 21! Pieter Cloete het met Charlie Smidt gesels oor die groep se loopbaan en toekomsplanne. Beeskraal was…

Lees meer
Lochner de Kock maak mense gelukkig

Lochner de Kock maak mense gelukkig

Of jy nou musiek maak, mense vermaak, stories vertel en skryf of ’n lekker bord kos voorsit … jy maak mense gelukkig! Dit is Lochner de Kock se passie. Hy dien mense. As daar nou iemand is wat woeker met sy talente is dit hierdie musikant, akteur, skrywer, sjef en…

Lees meer
Boet Pretorius – Baanbreker vir Afrikaanse musiek

Boet Pretorius – Baanbreker vir Afrikaanse musiek

Boet (ook bekend as Dimpel) Pretorius, ’n pionier wat jare gelede baanbrekerswerk op die musiekfront – veral wat Afrikaanse musiek betref – gedoen en diep spore getrap het. Boet is ’n kranige musikant, ’n musiekregisseur, -vervaardiger en -verwerker en vertel van die kunstenaars wat hy in hul musiekloopbaan gehelp het,…

Lees meer
Touch of Class – In ’n klas van hul eie

Touch of Class – In ’n klas van hul eie

Touch of Class maak nou al langer as 31 jaar musiek – beslis ’n groep in ’n klas van hul eie! Die oorspronklike lede was Deon van der Merwe (links) en Ronell Erasmus, maar na 23 jaar het Ronell in 2011 besluit om die groep te verlaat om op haar…

Lees meer
Jannie du Toit en Thean Kotze

Lucas Maree

Jannie du Toit en Thean Kotze, gesels oor hul passievolle vertoning: Kiekies – ’n huldeblyk aan Lucas Maree. (Onderhoud deur Pieter Cloete) Met Kiekies – Lucas se liedjies, herontdek die ervare Jannie du Toit en Thean Kotze (lid van Ses Snare) die musiek en lewe van hul gewaardeerde vriend en kollega, Lucas…

Lees meer
Kunstenaarsfokus – Refentse

Kunstenaarsfokus – Refentse

“… behalwe dat ek Afrikaans sing, is ek nog steeds Suid-Afrikaans; ek staan nog steeds op vir elke liewe kultuur en taal in Suid-Afrika … ek dink in Afrikaans en partykeer droom ek in Sotho, partykeer moet ek eintlik dink in watter taal ek gedink het …” – Refentse Almal…

Lees meer
unstenaarfokus – Karin Hougaard

Kunstenaarsfokus – Karin Hougaard

“Ek droom in Afrikaans… ek skryf in Afrikaans… ek druk my maar nog steeds die maklikste uit in Afrikaans.” – So vertel Karin Hougaard in ’n onderhoud met Pieter Cloete. Ondanks haar passie vir kuns en musiek meen Karin sy het nog altyd die fantasie gehad om medies te studeer. Op 18-jarige…

Lees meer
Kunstenaarfokus – Hildegardt Whites

Kunstenaarsfokus – Hildegardt Whites

“Identiteit is ’n groot ding vir my. Jy moet te alle tye jouself wees en weet waar jy vandaan kom.”  – Hildegardt Whites. Outentiek – Hildegardt Whites … Min mense weet dit van haar, maar Hilde reken sy was eintlik ’n baie skaam kind op skool. Die skaam dogtertjie van Nieuwoudtville…

Lees meer
Johnny Clegg

Johnny Clegg in Afrikaans…

As jy dalk gewonder het hoe Johnny Clegg in Afrikaans klink … Thamela (Die son trek water) Johnny Clegg is een van Suid-Afrika se mees gevierde sangers, liedjieskrywers en dansers en sy vurige, lewendige vertonings en musiek is alombekend. Sy musiek en lirieke steek grense oor. Hy het die afgelope drie…

Lees meer
Danie du Toit: Maak musiek in regte Afrikaans

Danie du Toit: Maak musiek in regte Afrikaans

Aangename kennis Vriende en familie, toekomsdrome maar veral musiek, is die dinge wat Danie du Toit soggens uit die bed laat spring. Hy is een van die stigterslede van die gewilde musiekgroep Spoegwolf wat in 2012 gestig is. Danie het aan Hoër Jongenskool Paarl gematrikuleer en is tans besig met…

Lees meer