Afrikaans
Early B Vind sy stem

Kunstenaarsfokus: Early B vind sy stem

Afrikaans.com gesels met Early B, ’n gewilde Suid-Afrikaanse rymkletser en opwindende nuwe gesig in die Afrikaanse musiekbedryf. Sy vars klank is te danke aan sy mense – die Bloemendallers. Bloemendal is sy heimat en dis hulle stories … sy storie wat hy deur sy musiek vertel. Leer ken hom van…

Lees meer
Francois Van Coke en vriende

Francois en vriende

‘n (Suid-) Afrikaanse ontploffing van talent en veelsydigheid Wanneer 8500 mense uit volle bors saam met jou sing (lees skreeu), kan jy maar weet jy het dit gemaak. Die Francois en vriende-konsert wat op Saterdag 15 September in die Sun Arena by die Times Square Casino in Menlyn gehou is, het…

Lees meer
Irene-Louise van Wyk in die kollig

Irene-Louise van Wyk in die kollig

Sy staan groot skoene vol …  haar ma was ’n bekende sangeres en haar pa, ’n groot naam in die musiekbedryf.  Sy is die dogter van Louis van Wyk, die kunstenaarsbestuurder en eienaar van Music Profile Management, en wyle Irene van Wyk, ‘n sangeres wat gehore vir jare betower het. Tydens haar…

Lees meer
Vat vyf saam met RSG se Derrich Gardner

Vat vyf saam met RSG se Derrich Gardner

Daar het onlangs ʼn sewende volume van Derrich Gardner en RSG se Vat Vyf- CD verskyn. Alita Steenkamp het by die vriendelike omroeper gaan inloer. “Goeiemore Suid-Afrika!” Dis die warm stem van Derrich Gardner wat elke Saterdagoggend RSG-luisteraars dagsê met hierdie vriendelike groet. Oor die jare het Brêkfis met Derrich ʼn belangrike deel van…

Lees meer
Wêreldmusiekdag – Afrikaanse musikante op wêreldverhoë

Wêreldmusiekdag – Afrikaanse musikante op wêreldverhoë

Musiek is die een ding wat brûe oor enige grens kan bou. Musiek vat aan jou hart en speel met jou emosies. Musiek verander lewens en bring mense bymekaar. Indien jy enigsins twyfel oor die uitwerking wat musiek op mense kan hê, gaan kyk gerus na enige Andre Rieu DVD…

Lees meer
Kunstenaarsfokus: Appel (Christoph Kotze) – sielsmusiek

Kunstenaarsfokus: Appel (Christoph Kotze) – sielsmusiek

Christoph Kotze & Gerhard van Rooyen “Mense sal eendag weet as daar ’n Christoph Kotze-liedjie oor die radio speel.” – Joe Niemand in ’n artikel oor Appel Hy was al populêr nog voor die wêreld geweet het wie Christoph Kotze, oftewel, Appel is en was verantwoordelik vir van die grootste…

Lees meer
President van Zoid Afrika betree haar nuwe ampstermyn

President van Zoid Afrika betree haar nuwe ampstermyn

Die president van die Republiek van Zoid Afrika het pas ʼn nuwe ampstermyn betree. Alita Steenkamp het met haar gesels oor die nuwe studio’s in Philadelphia, haar televisieprogram en die veertigs wat op ʼn afstand staan en loer. Sewentien jaar gelede het Karen Zoid die tannies en ooms in hulle koffie laat…

Lees meer
André Schwartz – Afrikaans is ‘hip’

André Schwartz – Afrikaans is ‘hip’

André Schwartz is een van Suid-Afrika se bekendste en gewildste kunstenaars. Hy is veelsydig en is tuis op die verhoog in elke genre asook voor die kamera. Hy maak sy debuut op 14-jarige ouderdom. Sy opleiding is klassiek as sanger en pianis. Hy het 14 solo CD’s op sy kerfstok…

Lees meer
Rymstoff laat vlinders los

Rymstoff laat vlinders los

Die groep, RymStoff (Christoff de Beer en Raymond Ray) het beslis aandag getrek met hulle eerste enkelsnit, Hartvlinders. Raymond, ’n regte “rocker” en afkomstig van Rustenburg het in 2003 by Gresham Records aangesluit en die trefferliedjie “Calling” uitgereik. Hy het al die verhoog gedeel met van Suid-Afrika se grootste kunstenaars en het steeds…

Lees meer
Jackie Lätti – musiek het háár gekies

Jackie Lätti – musiek het háár gekies

Sy is kleurvol, geheimsinnig … en talentvol. Jackie Lätti is deel van die hart van Die Wasgoedlyn, saam met Riku Lätti en die Wasgoedlyners verander hulle die Afrikaanse musieklandskap en maak plek vir skrywers, digters en musikante. Hulle breek grense af. Jackie is ’n akteur en ’n sanger. Haar mees…

Lees meer