Afrikaans
Sangsensasie Erin Beck

Sangsensasie Erin Beck droom van ’n klassieke Afrikaans

Die meeste tieners vandag sal weet wie is Snotkop, Ed Sheeran of selfs Jan Bloukaas, maar wie van hulle luister en ken musikante soos Andrea Bocelli of selfs Mimi Coertse? Die 15-jarige Erin Beck natuurlik. Erin is ’n normale tiener wat van die nuutste popmusiek hou, maar haar passie is…

Lees meer
Spoegwolf, ongekende sukses!

Spoegwolf, ongekende sukses!

Foto: Zandré du Preez Spoegwolf het onlangs die eerste Afrikaanse groep geword wat die nommer 1-posisie op die Apple Music Album Chart beklee het. Spoegwolf timmer sedert 2012 aan hul uitsonderlike klank en hul eerste album, Swaartekrag, was reeds ’n aanduiding van wat hierdie groep Stellenbossers sou vermag. Wilken Calitz beskryf hul…

Lees meer
The Voice SA se Fatman het ’n nuwe album op die rak

The Voice SA se Fatman het ’n nuwe album op die rak

Daar is slegs twee episodes oor van die derde seisoen van The Voice SA en die land sit in afwagting om te weet wie hierdie jaar dié gesogte kompetisie gaan wen. Fatman (een van Seisoen Twee se deelnemers) is beslis iemand wat kan getuig hoe hierdie platform ’n lewe kan verander en…

Lees meer
Ivan Roux

Kunstenaarsfokus: Ivan Roux

Niks kom vir Ivan Roux verniet nie.  “Dis harde werk”, sê Ivan Roux in ’n onlangse onderhoud met Afrikaans.com. Pieter Cloete gesels met Ivan Hy sê sy beste raad aan opkomende kunstenaars is om nie op te hou droom en hard te werk nie. “… bly sing in kroeë en tree by…

Lees meer
Droomgroot-wenner

#droomgroot18-wenner

Wian Visser, skitter voor klavier by Rocco-konsert Afrikaans.com se #droomgroot-kompetisie-wenner, Wian Visser, het uiteindelik die voorreg gehad om die verhoog te deel met die bekende pianis Rocco de Villiers! As deel van sy prys, is Wian ook verras met ’n splinternuwe klawerbord, geborg deur Musica Instruments en Kawai South Africa.…

Lees meer
Kunstenaarfokus – Leon Gropp

Kunstenaarsfokus – Leon Gropp

Leon Gropp is die afgelope dekade op die Suid-Afrikaanse musiekverhoog – eers deel van kitaarduo CH2, en daarna as solokunstenaar. Hy is bekend vir sy versmelting van verskillende klanke wat dikwels klassieke-, akoestiese-, luistermusiek en selfs Spaanse ritmes insluit.  Hierdie unieke klank wat gepaardgaan met saksofoon, viool of perkussie het hom…

Lees meer
Talentvolle broer en suster deel verhoog

Talentvolle broer en suster deel verhoog

Die Du Plessis-kinders, Franja en Ruan Josh, deel hul ouers Juanita en Doepie se talente en hulle kerf behoorlik kepe in die Afrikaanse musiekbedryf. Franja se eerste album, My Verhaal, is in 2016 uitgereik en sy stap toe met twee Ghoema-toekennings weg. Ruan Josh se eerste album sien in 2017 die…

Lees meer
20 vrae vir Leah

20 vrae vir Leah

Sy is beeldskoon en intelligent, sing pragtig en het ook al bewys dat sy ʼn talentvolle akteur is. In 2018 het sy een van die hoofrolle in die fliek, Susters vertolk. Die sangeres Leah, wat tans die aanbieder van die gewilde realtiteitsreeks, Boer soek ʼn vrou is, is die nuutste gonswoord op almal se…

Lees meer
Valiant Swart – dankbaar dat Afrikaanse musiek hom gekies het

Valiant Swart – dankbaar dat Afrikaanse musiek hom gekies het

“Ek het van die begin van my loopbaan af besluit om net musiek te maak waarvan ek hou.” – Valiant Swart Valiant kuier in die Laeveld saam met Alita Steenkamp vir Afrikaans.com (Foto: Alita Steenkamp) As jongman het hy besluit om ʼn alternatiewe leefstyl te kies en nie iewers in ʼn pak…

Lees meer