Afrikaans
Anton Goosen

Anton Goosen: Aweh!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt  Wat jy sien is wat jy kry … suiwer Anton-magic. Hy staan dalk bekend as die Liedjieboer, die Vader van Afrikaanse rock, en Jantjie Blom, is boonop eksentriek en beslis nie ’n konformis nie, maar uiteindelik is hy net Anton Goosen – musikale genie – wat…

Lees meer

Niamh Beatrix stel nuwe enkelsnit vry

Persverklaring “Groen” – ‘n Liefdesbrief aan twee tuistes Die opkomende Afrikaanse sangeres, Niamh Beatrix, het vandag (6 Desember 2024) haar splinternuwe liedjie, “Groen”, vrygestel. Hierdie besondere snit is die vrug van ‘n unieke samewerking met die ikoniese Afrikaanse komponis en liriekskrywer, Hunter Kennedy, bekend as ‘n lid van die gewilde…

Lees meer

Niamh Beatrix verower harte met haar Afrikaanse musiek in Ierland

Persverklaring Die Suid-Afrikaanse kunstenaar, Niamh Beatrix Smith, wie se liefde vir Afrikaanse musiek sterk groei, het gehelp om treffers soos Klein Tambotieboom, ‘n liedjie deur die gewilde Afrikaanse rockgroep Die Heuwels Fantasties, in Ierland bekend te stel. Die 13-jarige Niamh het onlangs haar debuut- Engelse enkelsnit Irish Lad vrygestel en is besig om…

Lees meer

Tribe of Mentors – 11 vrae aan Joshua na die Reën

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Joshua na die Reën (JNDR) oor hoe belangrik dit is om in die oomblik te lewe. Die vrae in die volgende artikel is gebaseer op die entrepreneur en skrywer Tim Ferriss se Tribe of Mentors, waar 11 vrae ingespan word om beter te verstaan hoe die…

Lees meer
Niamh Beatrix

Niamh Beatrix – beslis die lig in die skaduwee.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Niamh dring deur na die semifinaal van die Junior Eurovision Song Contest in Ierland.” Vroeër die jaar het ons ’n artikel geplaas waarin ons lesers meer vertel het oor die jong Suid-Afrikaner, Niamh Beatrix (Smith), wat deesdae saam met haar gesin in Ierland bly en opslae…

Lees meer
Niamh Beatrix

Niamh Beatrix straal deur haar sang in Ierland

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Dit is nooit maklik om jou land van herkoms te verlaat en elders jou wortels te plant nie, maar dit is die realiteit van talle Suid-Afrikaners vandag, wat ook al die redes. Dit wat bekend was, vriende en geliefdes soos oumas en oupas word agtergelaat en…

Lees meer
Nicholas Louw

Nuut deur Nicholis Louw

Nicholis gesels oor sy nuwe enkelsnit en beantwoord vyf vrae sodat lesers hom beter kan leer ken. “Dit bly ’n kunsvorm op sy eie om verskillende smake met mekaar te versoen. Partymaal kom hierdie smake uit kossoorte wat jy normaalweg eerder nie saam op een bord sou sit nie. Daar…

Lees meer
Tino

Tino weet van tassies pak – vanaf Zim tot SA, hy is reg vir sukses!

Die talentvolle kunstenaar Tino, afkomstig uit Zimbabwe en tans woonagtig in Stellenbosch, se nuwe liedjie “Tassies Pak” is op 7 April op alle digitale musiekplatforms bekend gestel. Hierdie nuwe bekendstelling is die opvolg na sy baie suksesvolle debuutalbum “Sterrekind,” en enkelsnit “Afstand” wat nommer een op die RSG-treffersparade behaal het.…

Lees meer