Kleinboer: Die laaste Afrikaanse man in Yeoville?
Skryf oor die Afrikaans in Kleinboer se buurt, vra die redakteur. Maar hier waar ek in die donker van die klein rolprentteater op die Kovsiekampus sit by die première van ‘n film oor Kleinboer se lewe, besef ek skielik: Kleinboer ís die Afrikaans in Yeoville – Ilse Salzwedel Dis ʼn…


