Felicia Snyman du Toit
Skrywer: Alita Steenkamp Skrywers put hul inspirasie dikwels uit iets wat hier reg onder hulle neuse gebeur. Felicia Snyman du Toit is geen uitsondering nie. Die eerste twee titels van hierdie prokureur van Vanderbijlpark se nuwe kinderboekreeks het in Maart vanjaar by LAPA Uitgewers verskyn: Die ware avonture van Adelie…











