Afrikaans boeke
Wil jy stories skryf Leer hoe

Wil jy stories skryf? Leer hoe!

As jy ’n storie het om te vertel, of sukkel om jou manuskrip gepubliseer te kry, ’n skrywer, vertaler of redigeerder nodig het, of sommer net vir die lekker skryf, dan is SA Vryskutskrywer net die plek om by aan te klop. Self in die bedryf, weet hulle hoe om medeskrywers by…

Lees meer
Bekendes vertel “Die boek wat van my ’n leser gemaak het.”

Bekendes vertel: “Die boek wat van my ’n leser gemaak het.”

Enige reis begin met die eerste tree en enige boekliefhebber sal jou vertel dat dit presies dieselfde is met boeke. Daar is altyd daardie een boek wat die skaal laat kantel en van jou – wat dalk voorheen gelees het net omdat jy moes – ’n passievolle, lees-alles-wat-letters-het leser maak.…

Lees meer
Wat lees ons … boekwurms vertel

Wat lees ons … boekwurms vertel

Johan Myburg is ‘n digter en kunsskrywer van Johannesburg. Sy eerste digbundel, Vlugskrif het in 1984 verskyn. Johan se tweede digbundel, Kontrafak, is in 1995 met die Eugène Maraisprys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon. Johan se jongste digbundel, Uittogboek, het in Junie 2017 by Protea verskyn. Hy lewer gereelde bydraes…

Lees meer
Groot Vyf van Afrikaans

Groot Vyf van Afrikaans

Die Bybel in Afrikaans: Ons taal se “topverkoper” Ds SJ du Toit, een van die belangrikste figure in die vroeë stryd om die erkenning van Afrikaans, het in 1884 die groot taak aangepak om die Bybel in Afrikaans te vertaal. Du Toit, die stigter van die Genootskap van Regte Afrikaners…

Lees meer
Liefdesverhale – ‘n bietjie goedvoel-terapie

Liefdesverhale – ‘n bietjie goedvoel-terapie

Met die vakansie om die draai, smag ons almal na ontvlugting. Ons is moeg vir slegte nuus oor die politiek en uitgeput na nog ʼn harde werksjaar, en wil vir ʼn rukkie net wegkom van alles en almal. Vir lesers is dit natuurlik makliker as vir ander, want ons kan…

Lees meer