Afrikaans boeke
Wat is Wênkbrou?

Wat is Wênkbrou?

Johan Jack Smith Izak de Vries Wênkbrou is LAPA Uitgewers se splinternuwe druknaam vir ‘aweregse stories’ en stories wat nie in ’n boks gedruk wil wees nie. Johan Jack Smith (redakteur van die ATKV se Taalgenoot) en Izak de Vries (Lapa) is die twee wat wil seker maak dat goeie stories, wat dikwels deur die krake val…

Lees meer
78-jarige Elise Calitz se tweede boek verskyn

78-jarige Elise Calitz se tweede boek verskyn

Dr. Elise Calitz met haar nuutste boek. (Foto: Alida de Beer) Ouderdom is net ’n getal. Dit is baie duidelik wanneer ’n mens joernalis Alida de Beer se artikel in die George Herald lees. Sy vertel van dr. Elise Calitz (78) van George aan die Tuinroete wat op 78-jarige ouderdom haar tweede boek vrygestel het. Elise…

Lees meer
Lees Shaka se geskiedenis in Afrikaans

Lees Shaka se geskiedenis in Afrikaans

Die bekroonde Nederlandse digbundel, Mens dier ding, waarin die digter Alfred Schaffer die geskiedkundige figuur Shaka Zoeloe in  ’n hedendaagse konteks plaas, is onlangs in Afrikaans deur Human & Rousseau  uitgegee. Die knap Afrikaanse vertaling is deur taalpraktisyn en digter, Zandra Bezuidenhout, gedoen. Bekroonde skrywer en tans dosent by Universiteit Stellenbosch, Alfred Schaffer. Zandra Bezuidenhout,…

Lees meer
Lekkerleesboekrak se 9 000 boekwurms

Lekkerleesboekrak se 9 000 boekwurms

“Lekkerleesboekrak beteken ontsaglik baie vir ons Afrikaanse skrywers. Dit skep ʼn platform waar lesers bewus gemaak word van wat beskikbaar is, wie wat geniet, en dis vir ons goud werd. Maar die lekkerste is dat ek as leser ook hier hoor van boeke wat my dalk sou verbygegaan het. As…

Lees meer
Ek Tarzan. Jy Jane.

Ek Tarzan. Jy Jane.

Die ouer generasie het Edgar Rice Burroughs se beroemde oerwoudheld leer ken in swart-en-wit naweekflieks in die dorpsaal, hand aan hand met die harde Westerns. En danksy Groep 7 Drukkers wag daar nou ‘n hele wêreld avonture vir ’n nuwe geslag Afrikaanse lesers – die hele reeks van 24 boeke…

Lees meer
T.O. Honiball se Adoons-hulle Afrikaanse kultuurgoed

T.O. Honiball se Adoons-hulle: Afrikaanse kultuurgoed

Adoons, die Hollandse Keesje, klein Fielies, oom Kaspaas Breekwater, neef Klaas Windvogel … T.O. Honiball het ons oor die jare laat skaterlag met sy strokiesprente oor hierdie trop “menslike” bobbejane en hulle manewales. Nou het TheMonkeySuite besluit om van hierdie stories in animasies te verwerk en dit so vir die…

Lees meer
Die volle verhaal van Afrikaans in een boek!

Die volle verhaal van Afrikaans in een boek!

Die storie van Afrikaans uit Europa en van Afrika Die storie van Afrikaans is die biografie van Afrikaans soos dit op drie kontinente ontwikkel het. In Europa – waar die ontwikkeling van Nederlands as die basisvorm van Afrikaans gedokumenteer en uitgebeeld word; In Afrika – waar die 17de-eeuse Hollandse dialek met verloop van tyd…

Lees meer
Elders Die Camino – ‘n leefstylavontuur

Elders: Die Camino – ‘n leefstylavontuur

Elders, die topverkoperboek oor die Camino deur reisjoernalis en TV-aanbieder, Erns Grundling, het as inspirasie gedien vir die baie suksesvolle en gewilde TV-reeks van 13 episodes wat sedert 2 Januarie op KykNET (Woensdae, 17:30, kanaal 144) en Showmax uitgesaai word. Erns en die filmmaker en vervaardiger, Niel van Deventer van…

Lees meer
HemelBesem: God praat Afrikaans

HemelBesem: God praat Afrikaans

In hierdie boek nooi dié gewilde kletsrymer jou om saam te stap op sy lewenspad. Hy gesels reguit oor die dinge wat hom gevorm het, die sake wat hom na aan die hart lê … en hy doen dit in die taal van sy hart. Afrikaans. Oor sý Afrikaans sê…

Lees meer
Jou biblioteek … daar waar boeke in jou oor fluister

Jou biblioteek … daar waar boeke in jou oor fluister

“Die belangrikste ding wat enigeen moet weet, is waar jou naaste biblioteek is.” Albert Einstein. Daar is meer as genoeg wetenskaplike bewyse bymekaargemaak om die belangrikheid van lees by kinders te beklemtoon. Trouens, die kundiges gaan sover as om te sê dat ’n liefde vir lees en vir boeke die…

Lees meer