Afrikaans boeke
NB boeke kinderboeke

WEN met NB-Uitgewers se kinderboeke

Skrywer: Nicolette van Schalkwyk Dit is weer daardie tyd van die maand waar Afrikaans.com hande neem met ons vriende by NB-Uitgewers om vir jou ’n lys van die beste Afrikaanse boeke te bring, en hierdie keer is die jongspan aan die beurt. Verbreed jou kind se leefwêreld met hierdie keur…

Lees meer
Skryfnet

Skryfnet: Vir almal wat in Afrikaans met woorde wil woeker.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Skryfnet is ‘n gesamentlike projek van Maroela Media en Akademia wat die geleentheid bied vir skrywers, professionele persone of skoolleerders om hul skryftalent te ontwikkel. Die afgelope naweek (21 Augustus) is daar ‘n praktiese en prettige eendagwerkswinkel vir leerders tussen die ouderdomme van 12 en 18…

Lees meer
Bederf jou pa met ’n boek hierdie Vadersdag

Bederf jou pa met ’n boek hierdie Vadersdag

Vadersdag is om die draai en wat ’n beter manier om jou pa te bederf as met ’n lekker dik Afrikaanse boek. Afrikaans.com het hande geneem met NB-Uitgewers vir jou maandelikse boekekeur en hierdie maand fokus ons spesifiek op boeke wat die pa’s in ons lewens sal geniet. Laai ’n…

Lees meer
Niefiksie op ons Lapa-boekrak!

Niefiksie op ons Lapa-boekrak!

Soms maak die werklikheid vir beter stories as selfs daardie verhale wat uit die beste fiksieskrywers se pen kan kom … Niefiksie laat ons ook toe om verskeie geskiedkundige gebeure beter te verstaan, eerstehands te leer uit ander se lewenservaring en deur ander se avonture na plekke, andersins onbekend aan…

Lees meer
Boeke

Exclusive Books: Top- Afrikaanse boeke 2021 (Januarie – April)

WEN 1 van 2 Exclusive Books-geskenkbewyse ter waarde van R500.00 – teken in op ons nuusbrief om in aanmerking te kom! Klik hier. Sedert ons vorige boeklysie in Desember is heelwat nuwe boeke bekendgestel … en pronk baie daarvan as topverkopers vir die eerste kwartaal van 2021. Die verskeidenheid, wat…

Lees meer
Kinderboeke

Jaco Jacobs se 10 gunstelingboeke vir Afrikaanse kinders

Die bekroonde kinderboekskrywer, Jaco Jacobs, het op ‘n vorige geleentheid sy topboeke vir elke jong boekwurm met ons gedeel. Met  Internasionale Kinderboekdag wat vanjaar op 2 April herdenk word, het ons dit goedgedink om jou weer aan hierdie boeke te herinner. Van ou gunstelinge tot splinternuwe aanbiedings, het hierdie lysie…

Lees meer
Pharos

Nuwe Afrikaanse tesourus bekendgestel – ’n eerste in 25 jaar

Skrywer: Nicolette van Schalkwyk Pharos Woordeboeke, ’n druknaam van NB-Uitgewers, se splinternuwe Tesourus van Afrikaans, is sedert Januarie 2021 op die rakke… en nou kry jy die kans om dalk een te wen! Hierdie woordeboek word beskou as die enigste volwaardige tesourus in die Afrikaanse taal en is vir die…

Lees meer

WEN met NB-Uitgewers en Boervrou Deli

Februarie is die maand van liefde! Daarom het Afrikaans.com met NB-Uitgewers saamgespan om vir jou ons lys van toptienboeke, wat ’n gesonde tikkie romanse bevat, te bring. Valentynsmaand is sinoniem met soetgoed. Ons het hande gevat met Boervrou Deli deur ’n lekkerny wat by elke boek pas, uit die Boervrou…

Lees meer