Afrikaans boeke

Exclusive Books se Afrikaanse topverkopers vir Augustus 2020

WEN maandeliks R500 met Afrikaans.com en Exclusive Books – teken in op ons nuusbrief om in aanmerking te kom! Klik hier. ’n Groot aantal nuwe boeke het vandeesmaand hul regmatige plek ingeneem op Exclusive Books se top 10-verkoperslys. Bekende joernalis Hanlie Retief maak haar verskyning op die topverkoperslys met haar boek…

Lees meer
Afrikaanse boeke

NB-Uitgewers se boekekeur vir Augustus

Augustus is Vrouemaand en Afrikaans.com en NB-Uitgewers vier dit deur jou ’n blik te bied op van ons land se beste Afrikaanse vroueskrywers. Laai gerus hieronder ’n gratis uittreksel uit elke boek af en word deel van Afrikaans.com se leesgemeenskap. Ons vier ook vandag Koop-’n-Afrikaanse-Boekdag. Om jou Vrouemaand selfs meer…

Lees meer
Afrikaanse boeke

Fiksie op ons Lapa-boekrak!

Verlede maand het ons niefiksieboeke wat gelees moet word, op ons Lapa-boekrak uitgelig. Hierdie maand verskuif ons die kollig terug op fiksie … en deel ons drie van Lapa Uitgewers se gunstelingboeke vir ouer tieners en volwassenes. Laai die eerste hoofstuk gratis af en besluit self watter een jou verbeelding…

Lees meer

Exclusive Books se Afrikaanse topverkopers vir Julie 2020

WEN maandeliks R500 met Afrikaans.com en Exclusive Books – teken in op ons nuusbrief om in aanmerking te kom! Klik hier. Vandeesmaand se top 10-verkopers by Exclusive Books lyk heel anders as vorige maande … Literêre legende Elsa Joubert, wat onlangs die tydelike met die ewige verwissel het, se skrywe oor…

Lees meer
NB-Uitgewers boekekeur – Julie

NB-Uitgewers se boekekeur vir Julie

Daar is niks soos ’n lekker boek voor ’n kaggelvuur om jou warm te hou hierdie winter nie. Met NB-Uitgewers se boekekeur van die maand, kan jy in Julie uitsien na leesvermaak uit die pen van sommige van die land se beste Afrikaanse skrywers. Laai ook gerus ’n gratis uittreksel…

Lees meer
NB-Uitgewers boekekeur – Junie

NB-Uitgewers boekekeur – Junie

Dit is weer daardie tyd van die maand waar Afrikaans.com hande neem met NB-Uitgewers vir jou maandelikse boekekeur – ’n keuse van lekker leesstof om jou boekrak te laat bult hierdie winter. Hierdie maand doen ons dinge ’n bietjie anders en kyk ons na NB-Uitgewers se gunstelingkinderboeke. Bederf jou kinders hierdie winterseisoen…

Lees meer
Exclusive Books se Afrikaanse topverkopers

Exclusive Books se Afrikaanse topverkopers

WEN maandeliks R500 met Afrikaans.com en Exclusive Books – klik hier en gebruik die kompetisie-kodewoord ‘’Exclusive’’. Dit is nou al ses maande sedert ons vorige topverkoperlysie van Exclusive Books … en die wêreld lyk veel anders as in Desember. Tog bly boeke ’n konstante – ’n veilige hawe waar ’n mens vriendskap en…

Lees meer
Wanneer jy tuiskom in JOU Afrikaans[1]

Wanneer jy tuiskom in JOU Afrikaans

‘n gedig deur Willem Fransman Afrikaans.com het onlangs vir Nazneen Fluks, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Grabouw afgeneem terwyl sy hierdie gedig van Willem Fransman aangrypend voordra. Die gedig is in Township-Afrikaans geskryf. Ek wil – Willem Fransman Ek wil – Willem Fransman Ek wil’ie fênsie poetry skryf’ie Oekie special expressions gebryk’ie Net…

Lees meer
Lekkerleesfiksie op ons Lapa-boekrak!

Lekkerleesfiksie op ons Lapa-boekrak!

By Afrikaans.com is ons geneig om te fokus op goeie nuus … en van die beste nuus wat ons die maand ontvang het, is die heropening van boekwinkels. Ons Lapa Uitgewers-boekrak fokus vandeesmaand op lekkerleesfiksie vir volwassenes. Laai die eerste hoofstuk gratis af en besluit watter boek jou verbeelding die meeste prikkel ……

Lees meer
NB-Uitgewers en Sarie-tydskrif se top-10-boekbederf

NB-Uitgewers en Sarie-tydskrif se top-10-boekbederf

Hierdie maand het Afrikaans.com weereens met ons vriende by NB-Uitgewers hande geneem vir die samestelling van die NB-Uitgewers en Sarie-tydskrif se top-10-boekbederf. Hierdie boeke vorm deel van Sarie se boekbederf-pakkies – ’n maandelikse geskenkpakkie wat bestaan uit allerhande lekkernye soos wyn, lekkergoed, tydskrifte en natuurlik een NB-boek. Hierdie maand bied ons jou ook ’n…

Lees meer