Afrikaans boeke
Pharos

Nuwe Afrikaanse tesourus bekendgestel – ’n eerste in 25 jaar

Skrywer: Nicolette van Schalkwyk Pharos Woordeboeke, ’n druknaam van NB-Uitgewers, se splinternuwe Tesourus van Afrikaans, is sedert Januarie 2021 op die rakke… en nou kry jy die kans om dalk een te wen! Hierdie woordeboek word beskou as die enigste volwaardige tesourus in die Afrikaanse taal en is vir die…

Lees meer

WEN met NB-Uitgewers en Boervrou Deli

Februarie is die maand van liefde! Daarom het Afrikaans.com met NB-Uitgewers saamgespan om vir jou ons lys van toptienboeke, wat ’n gesonde tikkie romanse bevat, te bring. Valentynsmaand is sinoniem met soetgoed. Ons het hande gevat met Boervrou Deli deur ’n lekkerny wat by elke boek pas, uit die Boervrou…

Lees meer

Exclusive Books se Afrikaanse topverkopers vir 2020 …

WEN maandeliks R500 met Afrikaans.com en Exclusive Books – teken in op ons nuusbrief om in aanmerking te kom! Klik hier. Afrikaans.com en Exclusive Books het saamgespan om die jaar se top 20- Afrikaanse verkopers bekend te stel. Hierdie jaar met al sy uitdagings het nietemin baie talent opgelewer, met…

Lees meer
Kinderboek

WEN ’n kinderboekpakkie met NB-Uitgewers

Skrywer: Jana Snyman Vakansietyd is leestyd! Afrikaans.com het hande gevat met NB Uitgewers om te loer na watter boeke jou kind hierdie vakansie sal kan besig hou, hetsy dit op die strand of in Jan Tuisbly se karretjie is… Staan hierdie vakansie die kans om ’n kinderboekpakkie propvol met die…

Lees meer
Afrikaanse Boeke

NB Uitgewers se móét-lees-boeke vir die vakansie

Die vakansie kruip al nader en dit is tyd om jou leeslysie vir die komende rustyd saam te stel. Met die hulp van NB Uitgewers en Afrikaans.com, is dit so maklik soos 1-2-3! NB Uitgewers se keur van die nuutste Afrikaanse boeke soos Deon Meyer se Donkerdrif, Dana Snyman se…

Lees meer
Afrikaanse Boeke

NB-Uitgewers se boekekeur vir November…

Kom loer saam met Afrikaans.com na hierdie maand se opwindende nuwe boekereeks. Die geliefde skrywer Deon Meyer boei die gehoor met sy spanningsverhaal Prooi. Elsa Joubert se Spertyd gee die leser ‘n outobiografiese kykie na veral haar latere lewe soos sy haar ervaringe deel van die hede tot die onlangse…

Lees meer
Boeke

Exclusive Books se Afrikaanse topverkopers vir Oktober

Koop tussen 30 Oktober en 13 November 2020 enige van die titels op hierdie lysie en ontvang 10% afslag in Exclusive Books se aanlyn winkel. WEN maandeliks R500 met Afrikaans.com en Exclusive Books – teken in op ons nuusbrief om in aanmerking te kom! Klik hier. Hierdie maand op ons boekrak…

Lees meer

NB-Uitgewers se boekekeur vir September

Hierdie maand gee Afrikaans.com jou ’n kykie na van NB-Uitgewers se splinternuwe digbundels. Van Antjie Krog se oeuvre tot die nuutste poësie uit die penne van die bekroonde Nathan Trantraal en Johann de Lange; daar is iets vir almal!  Laai gerus hieronder ’n gratis uittreksel uit elke digbundel af en…

Lees meer
Afrikaanse Boeke

Exclusive Books se Afrikaanse topverkopers vir September

Koop tussen 30 September en 14 Oktober 2020 enige van die titels op hierdie lysie en ontvang 10% afslag in Exclusive Books se aanlyn winkel. WEN maandeliks R500 met Afrikaans.com en Exclusive Books – teken in op ons nuusbrief om in aanmerking te kom! Klik hier. Vandeesmaand groet ons gewilde topverkopers…

Lees meer