Bekendes vertel: “Die boek wat van my ’n leser gemaak het.”
Enige reis begin met die eerste tree en enige boekliefhebber sal jou vertel dat dit presies dieselfde is met boeke. Daar is altyd daardie een boek wat die skaal laat kantel en van jou – wat dalk voorheen gelees het net omdat jy moes – ’n passievolle, lees-alles-wat-letters-het leser maak.…






