Om ‘n boek die lig te laat sien
Alita Steenkamp vertel … Baie mense droom daarvan om ‘n boek op die rak te kry … maar so ‘n droom kort ‘n plan! Navorsing, ure en ure se bloedsweet, taalversorging, ‘n uitgewer en dan redigering … maar eers moet jy ‘n storie kry om te vertel. Alita Steenkamp vertel…











