Die Afrikaans.com-blog: Toe vra hy of ek al gedek is …
Nuwejaarsvoorneme is soos puisies in jou jeug. Almal het dit. So val ek toe maar in by die skaapkultuur en dink hard aan ’n leë belofte vir 2019. Niks klink volhoubaar nie. Oefening gaan teen my geloof (mens hyg nie in die publiek nie) en ek gaan beslis nie my…



