
Stories en rympies (Oasis Club Learning)
Dis nooit te vroeg om ’n liefde vir lees te kweek nie. Hierdie afdeling bestaan uit ’n lang lys van ouderdomsgepaste en temagebaseerde voorleesstories wat die voorskoolse en grondslagfase-opvoeder (en ouer) kan aflaai om in die klas of tuis te gebruik. Hierdie stories is ontwikkel deur Oasis Club Learning.
- Hulpmiddels wat gemaak of gekoop kan word saam met die storie.
- Eenvoudige prente wat ingespan kan word.
- Didaktiese aanwysings (hoe om die storie aan te bied).
- Storie wat by die tema pas en in die kind se leefwêreld inskakel.
- Aanbevelings van ander Afrikaanse leesboeke wat ook by die tema kan inskakel.
Vrywaring: Afrikaans.com bevorder geensins ’n spesifieke godsdienstige oortuiging nie en glo dat elkeen die vryheid moet hê om self hieroor te besluit. Onder hierdie afdeling is daar vir elke tema ’n toepaslike Christelike Bybelstorie ingesluit. Opvoeders word gemaan om met omsigtigheid hiermee om te gaan en hul diskresie te gebuik in klassies waar die kinders se agtergrond en godsdiensoortuigings van die van hulle klasmaats kan verskil.



























































![59.-Storie-58-Tuis-op-land-en-in-water,-paddas,-my-huis_avj[17]-1](https://afrikaans.com/wp-content/uploads/2024/10/59.-Storie-58-Tuis-op-land-en-in-water-paddas-my-huis_avj17-1.jpg)




































































































