Videoreeks

Opvoedkundige video’s met oulike karakters en lekker musiek is ’n interaktiewe manier om klanke, letters, vorms, kleure en getalle te leer. Ontwikkel jou kind se woordeskat, moedig kreatiwiteit aan en maak leer ’n avontuur met die opvoedkundige video’s deur Stegosaurus Learning, Klara Klets en Lami Leer.

Vrywaring: Hierdie inhoud is deur derdeparty vervaardigers geskep en verteenwoordig nie oorspronklike Afrikaans.com-inhoud nie. As deel van ons mandaat vir die bevordering van Afrikaans, word die inhoud egter graag gehuisves om dit onder meer persone se aandag te bring. Afrikaans.com kan nie die taalakkuraatheid van alle inhoud in hierdie afdeling waarborg nie.