Tippie, as deel van Lapa Uitgewers, is vir talle ouers en onderwysers die voorkeurbron wanneer dit kom by voorskoolse en grondslagfase-leesvaardighede. Dit word saamgestel deur Reinette Lombard en Josè Palmer. Die materiaal hieronder word met vergunning van die uitgewer en skrywers gratis beskikbaar gestel ter bevordering van die Afrikaanse taal. Dit word egter ten beste benut wanneer dit met die volledige Tippie-aanbod gekombineer word.

Vir nog ekstra leermateriaal, teken in op Curious Readers by www.curious-readers.com. Tippie-boeke en kurrikulumstelle is beskikbaar by jou naaste boekwinkel of aanlyn by www.lapa.co.za en www.klaskameraad.co.za. Onthou ook om Tippie op Facebook te volg.  Die Leer my lees-reeks is nie net pret om te lees nie, maar vorm ook deel van ’n eklektiese en holistiese benadering tot taalontwikkeling in die grondslagfase.

GRATIS HULPBRONNE

Tippie grappies

Tippie

Klankkaarte

Tippie

Vorm-rympies

Tippie

Klank dit!

Tippie

My eie kleure boek

Tippie

My eie alfabet prenteboek

Tippie

Alfabetinkleurboek

Tippie leesreeks

Klankkaarte

Tippie leesreeks

Flitskaarte: Tuin

Tippie leesreeks

Flitskaarte: Plaasdiere

Tippie leesreeks

Taalkonsepte: Plaasdiere

Tippie leesreeks

Manlik en vroulik

Tippie leesreeks

Teenoorgesteldes

Tippie leesreeks

Woordsoorte

Tippie leesreeks

Flitskaarte: Wilde diere

Weeklikse beplanning vlak 1

Tippie leesreeks

Weeklikse beplanning vlak 2

Tippie leesreeks