Taalvasvra
Taalspeletjie

Moedertaalmaand 2023

21 Februarie is Internasionale Moedertaaldag. ’n Spesiale dag waarop die taal wat jy die beste verstaan en jouself die beste in kan uitdruk, die taal wat jy aan moedersknie geleer het,  gevier word. Die volgende vasvra toets jou woordeskat en spelling in Afrikaans. Ons gee opsies en jy kies die regte antwoord. Kyk gerus hoe jy vaar. Gaan lees ook meer oor moedertaalonderrig hier.

 

1 / 12

1. Hy teken ... aan teen sy vonnis. (beroep op ’n hoër hof)

2 / 12

2. Wat beteken die woord “firmament”?

3 / 12

3. ’n Groep verwante tale staan bekend as ’n ...

4 / 12

4. Wat is ’n ander naam vir ’n opvoeder of opvoedkundige?

5 / 12

5. Wat is ’n ander naam vir die kleinharsings? (Die deel van die brein wat sorg vir koördinering van die spiere asook ewewig.)

6 / 12

6. Hierdie rolprentgenre of -styl word gekenmerk deur gevoelens van vrees, fatalisme of bedreiging. Dit staan bekend as ...

7 / 12

7. Die uitstalling is ... (wek geen belangstelling nie)

8 / 12

8. Wat noem ’n mens ’n toestel wat in die ruimte opgeskiet word om om die aarde of ander hemelliggaam te wentel?

9 / 12

9. Potas (o.a. ’n bemestingstof) staan bekend as ...

10 / 12

10. Wat word ’n rymlose idilliese Japannese gedig van drie reëls, wat bestaan uit vyf, sewe en vyf lettergrepe, waarin gewoonlik na een van die jaargetye verwys word, genoem?

11 / 12

11. Hierdie plante is beperk tot ’n bepaalde streek/gebied. Daarom sê ons hulle is ... in die Wes-Kaap.

12 / 12

12. Die ... is die denkbeeldige sirkel/lyn om die aarde, op 23 grade noord van die ewenaar getrek.

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT – 6de uitgawe).

Taalspeletjie

Anglisisme of leenwoord?

“ʼn Anglisisme is ʼn stuk taal (dit kan ʼn woord, frase, uitdrukking, sinskonstruksie of idioom wees) wat direk uit Engels oorgeklank is en nou Afrikaans lyk en klink. Dit verdring egter ʼn bestaande Afrikaanse uitdrukking en is in stryd met die taaleie. Engelse woorde in ʼn Afrikaanse teks, soos “awesome”, “great” of “random”, is nie anglisismes nie, dis gewoon leenwoorde wat nie Standaardafrikaans is nie. Romaanse leenwoorde soos “deprivasie”, “revisie” en “evaluasie” is Standaardafrikaans en in die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls opgeneem.” – Sophia Kapp, VivA-blog (17 September 2015)

30 September is Internasionale Vertaaldag en daarom het ons besluit om ons lesers se kennis oor anglisismes te toets. Kyk gerus hoe jy vaar.

1 / 12

1. Kies die korrekte vertaling: Our team is doing well.

2 / 12

2. Idioom: Let the cat out of the bag.

3 / 12

3. I just love my new glasses!

4 / 12

4. I can’t get the right parts for my motorcycle.

5 / 12

5. He ended up in the wrong place.

6 / 12

6. The player that was injured, is recuperating well.  

7 / 12

7. I am looking forward to our meeting.   

8 / 12

8. Uitdrukking: Come in from the cold.

9 / 12

9. They were born in Poland.

10 / 12

10. What time is it?

11 / 12

11. Time is running out.

12 / 12

12. At the end of the day.

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Bronne: Wat is ʼn anglisisme? (viva-afrikaans.org); Afrikaans Plus – Anglisismes – Anglicisms – Klaskameraad; Anglisisme – Wikipedia; Afrikaans-Engels/English-Afrikaans Woordeboek/Dictionary (Pharos, 2010); Beter Afrikaans – www.beterafrikaans.co.za