Afrikaans.com Taalspeletjies

Taalvasvra 2022

Kom ons raak digterlik!

Of jy nou self gedigte skryf, of sommer net daarvan hou om dit te lees of voor te dra, dit bly lekker om van ons digters se woorde te lees. Die meeste is deur van ons ouer digters gekryf, maar hier en daar het ons van ons meer moderne digters ingesluit. Ons gee ‘n kort uittreksel uit ‘n gedig en jy moet raai wie het dit geskryf.

 

1 / 12

1.

“My nooi is in 'n nartjie,/my ouma in kaneel …”

2 / 12

2.

“O koud is die windjie en skraal./En blink in die dof-lig en kaal …"

3 / 12

3.

“Daar het ‘n doringboompie vlak by die pad gestaan, / waar lange ossespanne met sware vragte gaan …”

4 / 12

4.

“Ma, ek skryf vir jou ‘n gedig/sonder fênsie leestekens/sonder woorde wat rym …”

5 / 12

5.

“Ek het jou brief gelees terwyl ek eet,/die woordesoet het oor my tong gesprei …”

6 / 12

6.

“Bitterbessie dagbreek/bitterbessie nag/Lacan het gebreek/tussen ons met mag …”

7 / 12

7.

“Uit hierdie Valkenburg het ek ontvlug/En dink my nou in Gordonsbaai terug:/Ek speel met paddavisse in ‘n stroom/En kerf swastikas in ‘n rooikransboom …”

8 / 12

8.

“Ek wens ek kon opstaan soos gister/gaan was, aantrek, gaan werk soos gister/maar vandag is ‘n ander gister …”

9 / 12

9.

“Hoe het dit skielik laat geword?/Die oggend was so lank en stil,/die middag ruim en warm en gul./Die afdraand van die dag is kil …”

10 / 12

10.

“Ek is ‘n simplicitypatroon/vol ou knope en vrot gare/Ek gaan sit/en die nate trek los/Dit pla my nie/Ek is wat ek is …”

11 / 12

11.

“die Here het gaskommel/en die dice het/verkeerd geval/vi’ ons/daai’s maar al …”

12 / 12

12.

“Jy is nie soos jou ma nie;/jy rook Marlboro op die stoep/jy glo, maar jy weet nog nie in wat nie/dra jou kroes hare so laat mense kan sien/glad alleen beteken nie mooi nie …”

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Bronne: Verskeie bronne op die internet is geraadpleeg vir uittreksels van gedigte.

Korrekte woord

Dalk spel jy soos ‘n meester en gaan jy sommer vlieg deur die volgende vrae, of dalk is daar spesifieke woorde waaroor jy altyd twyfel, maar probeer gerus en kyk hoe vaar jy.

1 / 12

1.

Die komponis is bekend vir sy … komposisies – sommer so uit die vuis uit.

2 / 12

2.

Jy moet in jou … wees en versigtig wees in die branders.

3 / 12

3.

Sy verdraai gereeld die waarheid. Sy is ‘n regte …

4 / 12

4.

Die … is ‘n talentvolle familie en spog met talle musikante en beeldhouers in hulle geledere.

5 / 12

5.

Hy weet nogal baie van wyn. Ek sou sê hy is ‘n ware …

6 / 12

6.

Slaptjips en tamatiesous is lekker, maar ek verkies …

7 / 12

7.

My oom se … kan ‘n mens ure lank vermaak met sy gepraat.

8 / 12

8.

Ek hou van kaas, veral … omdat dit soos neute en vrugte smaak.

9 / 12

9.

My rug is so styf. Ek het iemand nodig om my te …

10 / 12

10.

Daar is ‘n uitverkoping van …

11 / 12

11.

Potjiekos kook darem die lekkerste in ‘n …

12 / 12

12.

M.E.R. kan as die … van Afrikaanse skryfsters beskou word.

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Bronne: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT), 6de uitgawe. Afrikaanse Woordelys en Spelreёls (2017 – 11de uitgawe)

Idiome en hul betekenis

Idiome of spreekwoorde is eie aan ’n taal, streek, of volksgroep. Afrikaans spog met pragtige en soms prettige idiome. Hier is so ‘n paar van die minder bekendes. Kyk gerus of jy die volgende idiome kan voltooi.

1 / 12

1.

Jy kan nie … met hande breek nie. Betekenis: ’n Mens kan nie die onmoontlike doen nie. (One can’t get blood from a stone.)

2 / 12

2.

Met die … onder anderman se tafel sit. Betekenis: Van ’n ander mens afhanklik wees. (Be beholden to another.)

3 / 12

3.

So blink soos ’n nuwe … wees. Betekenis: Netjies en deftig aangetrek wees. (Be as neat as a pin.)

4 / 12

4.

’n … Betekenis: ’n Baie stomp mes. (A blunt knife.)

5 / 12

5.

Saans … , soggens molshoop. Betekenis: Gesê van iemand wat te laat in die bed gekom het. (Someone burnt the midnight oil.)

6 / 12

6.

Met … vlieё vang. Betekenis: Deur vleitaal jou doel bereik. (Wheedle.)

7 / 12

7.

Iemand die … laat dans. Betekenis: Iemand pak slae gee. (Give someone a flogging.)

8 / 12

8.

Vir … rondloop. Betekenis: Ledig rondloop en allerhande kwaad doen. (Be up to no good.)

9 / 12

9.

Lyk soos een wat met die … gekom het. Betekenis: Baie slordig lyk. (Look like one who has slept in his clothes.)

10 / 12

10.

Iemand is vol … Betekenis: Iemand is liggeraak. (Someone is touchy.)

11 / 12

11.

Iemand met die … aankyk. Betekenis: Van iemand geen notisie neem nie. (Give someone the cold shoulder.)

12 / 12

12.

Die … oor iemand breek. Betekenis: Iemand veroordeel. (Pass judgement on someone.)

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Bronne: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT), 6de uitgawe. Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom (Anton F. Prinsloo). Pharos Woordeboeke (2008)

Kies die korrekte vorm van die woord

’n Mens twyfel maar soms wanneer jy met afkappingstekens, afkortings, aksenttekens en dies meer te doene kry. Raadpleeg gerus die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (vanaf p.7), maar kyk eers hoe jy vaar voordat jy die boek nadertrek.

1 / 12

1.

… is chemiese stowwe wat ’n suur neutraliseer.

2 / 12

2.

Kies die korrekte spelling.

3 / 12

3.

Daar is nogal baie … in Parys, Frankryk.

4 / 12

4.

Die … is ’n soogdier.

5 / 12

5.

Die … is ’n gesiene familie in ons distrik.

6 / 12

6.

Waarvoor staan die afkorting, m.k.

7 / 12

7.

Waarvoor staan die afkorting h.b.s.

8 / 12

8.

Hy gaan sy dogter se naam op sy arm laat …

9 / 12

9.

Die … state word volgende week vrygestel.

10 / 12

10.

Die ontbyt begin stiptelik om ...

11 / 12

11.

Die raad gaan … aanteken na die hof se beslissing.

12 / 12

12.

Die baba sal van volgende week af … toe moet gaan, want sy ma begin weer werk.

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Bronne: Die Afrikaanse Woordelys en Spelreёls (2017). Beter Afrikaans (www.beterafrikaans.co.za) en Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT), 6de uitgawe.

Skryfwyse: Die koppelteken en los en vas

Die gebruik van ‘n koppelteken, of nie, laat ‘n mens dikwels twyfel. Volgens die AWS het die koppelteken ‘n paar funksies, o.a. om lees te vergemaklik (bv. see-eend) , om betekenisverhouding tussen verskillende dele van die woord aan te dui (bv. digter-predikant), as weglaatteken (bv. Moeders- en Vadersdag), as afbreekteken (bv. ver-gadering). Raadpleeg die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (pp.77 – 100)) om die gebruik van die koppelteken onder die knie te kry. Los en vas kry jy vanaf pp. 164 – 202 in die AWS. Hier is ‘n lusmaker. Kyk gerus hoe jy vaar voordat jy die boek nadertrek.

1 / 12

1.

Vandag waai die … weer ‘n hond uit ‘n bos uit.

2 / 12

2.

Die pad was versper en hulle kon net … beweeg.

3 / 12

3.

Dit het … (tydsduur) geduur om die werkstuk te voltooi.

4 / 12

4.

Hy het die bal net … laat bons.

5 / 12

5.

Ons het klaar gespeel en gaan nou ….

6 / 12

6.

Dit het onlangs lekker gereën in die …

7 / 12

7.

Die kafee is op die hoek van …

8 / 12

8.

Ons is uitgenooi na ‘n ….

9 / 12

9.

Ek verkies ‘n … as wapen.

10 / 12

10.

Die soldate is opgelei om die … te gebruik.

11 / 12

11.

Kies die korrekte spelling.

12 / 12

12.

Die student vind …. moeilik.

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Bronne: Die Afrikaanse Woordelys en Spelreёls (2017). Beter Afrikaans (www.beterafrikaans.co.za)

Wat is transliterasie?

Die transliterasie van buitelandse eiename kan soms verwarrend wees, maar eenvoudig gestel, beteken dit “dat name wat in 'n nie-Westerse skrif geskryf word (bv. Cyrillies of Arabies) volgens die Afrikaanse taalreëls getranslitereer of gefonetiseer word". (Transliterasie is 'n presiese letter-vir-letter-omskakeling van een alfabet in 'n ander.) Die speletjie toets jou kennis van afkortings en rekenaarterme in Afrikaans. Kyk gerus hoe jy vaar.

1 / 12

1.

Transliterasie van Engels na Afrikaans. In Engels is dit “Mubarak”. Hoe spel ons die woord in Afrikaans?

2 / 12

2.

Kies die korrekte spelling in Afrikaans van dié Russiese musiekkunstenaar se naam.

3 / 12

3.

Kies die regte vorm van die byvoeglike naamwoord: Die [Oekraïne] soldate het die aanval afgeweer.

4 / 12

4.

Waarvoor staan die afkorting o.d.?

5 / 12

5.

Waarvoor staan die afkorting w.p.m.?

6 / 12

6.

Waarvoor staan die afkorting VAJ?

7 / 12

7.

Kies die korrekte spelling. Ek … (is dankbaar vir) jou insette. Dit maak die besluit makliker.

8 / 12

8.

Kies die korrekte spelling. Daar woon … mense in die stad.

9 / 12

9.

Kies die korrekte spelling. Die maatskappy se jongste … state toon ‘n daling in inkomste.

10 / 12

10.

Wat noem ‘n mens iemand wat seëls versamel?

11 / 12

11.

Wat is een van die korrekte Afrikaanse rekenaarterme vir “browser”?

12 / 12

12.

Wat is die korrekte Afrikaanse rekenaarterm vir “byte”?

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Bronne: Die Afrikaanse Woordelys en Spelreёls (2017). Skryf Afrikaans van A tot Z (Pharos: 2003) Wikipedia: Rekenaarterme

Afrikaans. Van waar, Gehasi?

‘n Mens moet mooi kophou met die oorsprong van al die verskillende variёteite van Afrikaans. Dit is ook interessant om te weet dat die verskillende vorme van die Afrikaanse omgangstaal veel ouer is as Standaardafrikaans. Hier is so paar vrae oor die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans. Kyk gerus hoe jy vaar. Wenk: Baie van die antwoorde tot hierdie vrae kan op ons leerhulpblad gevind word.

1 / 12

1.

Wat was die oorspronklike naam vir Afrikaans?

2 / 12

2.

Wat was een van die eerste variёteite van Afrikaans?

3 / 12

3.

Wie het die eerste Afrikaanse skool in Suid-Afrika tot stand gebring?

4 / 12

4.

Daar was ‘n behoefte om Afrikaans as skryftaal te ontwikkel. Wanneer is die vereniging, Die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA), gestig?

5 / 12

5.

De Bode (reeds in 1859 in Genadendal uitgegee) was ‘n koerant wat tekste en briewe in Afrikaans bevat het, maar die eerste volwaardige Afrikaanse koerant het op 15 Januarie 1875 verskyn. Wat was die naam van die koerant?

6 / 12

6.

Wanneer is Die Huisgenoot (toe bekend as De Huisgenoot) die eerste keer uitgegee?

7 / 12

7.

Die eerste Afrikaanse vroueblad het in 1919 verskyn. Wat was die naam van die blad?

8 / 12

8.

Die gedagte vir ‘n Afrikaanse Taalmonument het reeds in 1942 posgevat. Wanneer is die monument op Paarlberg amptelik ingewy?

9 / 12

9.

Die eerste Afrikaanse resepteboek - Di Suid Afrikaanse kook-, koek-, en resepteboek is deur ‘n Engelse vrou geskryf en het in 1891 verskyn. Wat was haar naam?

10 / 12

10.

Afrikaans het ongeveer 7 miljoen sprekers wat dit die ... grootste taal in Suid-Afrika maak.

11 / 12

11.

Anglisisme: As ‘n mens oor iets wil praat, sê jy in Engels “you bring something up”. Wat is die korrekte Afrikaanse uitdrukking hiervoor?

12 / 12

12.

In watter jaar het Afrikaans ‘n amptelike skooltaal geword?

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Bronne: Halala Afrikaans (Protea Boekhuis 2009) met Daniel Hugo as redakteur; Die oorsprong en ontwikkeling van Afrikaans – ‘n tydlyn.

Lekkeslaap se flinkdink-vasvra.

LekkeSlaap daag jou uit om jou kennis oor jou tuisland te toets. So, hoeveel van hierdie vrae kan jy reg beantwoord? Neem deel en vind uit!

1 / 21

1.

Watter taal het die meeste moedertaalsprekers in Suid-Afrika?

2 / 21

2.

Watter drie stede is ons hoofstede?

3 / 21

3.

Waarvoor staan Soweto?

4 / 21

4.

In watter dorp is die bekende Ouma Beskuit eerste gebak?

5 / 21

5.

… van die Kaapse Floraryk kom nêrens anders in die wêreld voor nie.

6 / 21

6.

Watter berg in ons land het meer plantspesies as Engeland, Wallis, Ierland en Skotland saam?

7 / 21

7.

In watter straat het Suid-Afrika se twee wenners van die Nobelprys vir Vrede, Nelson Mandela en Desmond Tutu, gewoon?

8 / 21

8.

Vier van die sewe vinnigste soogdiere in die wêreld woon in Suid-Afrika: die jagluiperd, Afrika-leeu, wildebees en …

9 / 21

9.

Die wêreld se langste wynroete, Roete 62, is 850 kilometer lank, begin in Kaapstad en eindig in ...

10 / 21

10.

Suid-Afrika is die grootste produseerder van die volgende neute:

11 / 21

11.

Uniondale is, na bewering, die tuiste van die land se kortste ...

12 / 21

12.

Dr. Christiaan Barnard het in 1967 die eerste hartoorplanting in die ... uitgevoer.

13 / 21

13.

… is die oudste gebou in die land.

14 / 21

14.

Suid-Afrika is sowat … keer kleiner as die Verenigde State van Amerika.

15 / 21

15.

Watter hawe is die grootste in Suid-Afrika én Afrika?

16 / 21

16.

J.R.R. Tolkien is in 1892 in dié stad gebore:

17 / 21

17.

Wat was Nelson Mandela se se voornaam?

18 / 21

18.

Watter Suid-Afrikaanse kitskos-handelsmerk het in 1987 sy deure in Rosettenville oopgemaak?

19 / 21

19.

Watter grot in Suid-Afrika is die langste ondergrondse grotstelsel in Afrika?

20 / 21

20.

Watter tee is natuurlik kaffeïen-vry en word nét in die Sederberg in die Wes-Kaap verbou?

21 / 21

21.

Watter land word heeltemal deur Suid-Afrikaanse grense omring?

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Wat vir 'n ding is dit?

Afrikaans is ryk aan ‘n skatkis van bekende en minder bekende woorde en idiomatiese uitdrukkings. Party sal jy waarskynlik ken, maar weet jy wat die woorde en uitdrukkings in die vasvra beteken? Probeer gerus en kyk hoe jy vaar.

1 / 12

1.

Wat is ’n krielhaantjie?

2 / 12

2.

Wat beteken dit om elmboog te stoot?

3 / 12

3.

Wat beteken die werkwoord “kwinkeleer”?

4 / 12

4.

Wie of wat is ‘n konfrater?

5 / 12

5.

Wat beteken dit as ‘n mens iets beskryf as ‘n “swart swaan”?

6 / 12

6.

Wat beteken die werkwoord “ravot”?

7 / 12

7.

Wat is ‘n plutokrasie?

8 / 12

8.

Wat beteken die uitdrukking: Dit is soos ‘n orkaan in ‘n mishoop?

9 / 12

9.

Wat dink jy is ‘n ander naam vir die kontreiwoord “boerkaiing”?

10 / 12

10.

Wat beteken dit om iets “te berde te bring”?

11 / 12

11.

Wat beteken dit as iemand “bokhorings maak”?

12 / 12

12.

Wat beteken dit wanneer jy “iemand in die maling neem”?

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Bronne: Die WAT (Woordeboek van die Afrikaanse Taal); Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom deur Anton F. Prinsloo (Pharos); Annerlike Afrikaans deur Anton F. Prinsloo (Protea).

Taal is soms ’n tameletjie

Afrikaans is ’n heerlike idiomatiese taal waarin ‘n mens jou ordentlik kan uitdruk. Wanneer dit egter by die reёls kom, trap ons almal maar een of ander klei. Hier is so paar kleitrappers – sommer net om die breinsappe te laat vloei. Probeer gerus en kyk hoe jy vaar.

1 / 12

1.

Kies die korrekte spelling van die woord.

2 / 12

2.

Kies die korrekte spelling van die woord.

3 / 12

3.

Kies die korrekte spelling van die woord.

4 / 12

4.

Die trappe van vergelyking vir gelukkig is ...

5 / 12

5.

Jy plaas iets tussen …

6 / 12

6.

Wat noem ons iemand wat van Taiwan kom?

7 / 12

7.

Die tweetalige woordeboek is …

8 / 12

8.

Hoe breek ‘n mens die woord “sekwestrasie” af oor twee reёls.

9 / 12

9.

Hy het verlede jaar as … gekwalifiseer.

10 / 12

10.

Wat beteken die spreekwoord: Die koeie loop in die brand.

11 / 12

11.

Wat beteken dit wanneer ons sê iemand is ‘n Nimrod? Hy is ‘n …

12 / 12

12.

Voltooi die spreekwoord: Klein van persoon, maar groot van … (iemand se bekwaamheid word nie na sy grootte beoordeel nie)

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Beter Afrikaans: aanlyn woordspeletjie (www.beterafrikaans.co.za), AWS woordelys (11de uitgawe) en Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom deur Anton F. Prinsloo (Pharos).

Hierdie taalspeletjie is met trots opgestel deur Akademia

Afrikaans is ’n heerlike idiomatiese taal waarin ‘n mens jou ordentlik kan uitdruk. Wanneer dit egter by die reёls kom, trap ons almal maar een of ander klei. Hier is so paar kleitrappers – sommer net om die breinsappe te laat vloei. Probeer gerus en kyk hoe jy vaar.

1 / 12

1.

Wat is die regte spelling as jy na ʼn instelling van hoër onderwys verwys?

2 / 12

2.

Wat is die korrekte skryfwyse vir die onderstaande fases van onderwys?

3 / 12

3.

Wat noem mens die persoon wat, onder die rektor, verantwoordelik is vir die administratiewe leiding van ʼn universiteit?

4 / 12

4.

Waarvoor staan die Latynse afkorting BSc?

5 / 12

5.

Een woord vir gegradueerdes van ʼn universiteit.

6 / 12

6.

Die Baccalaureus Legum-graad staan in die volksmond bekend as ʼn ...

7 / 12

7.

Hoekom word die woord “eerstejaarstudent” vas geskryf?

8 / 12

8.

Watter woord(e) gee die betekenis van “verbondenheid” weer?

9 / 12

9.

ʼn Matrieksertifikaat het ʼn ... op verdere studie en selfs werk.

10 / 12

10.

ʼn Idioom wat gebruik word wanneer ʼn mens onder ʼn erkende leermeester studeer.

11 / 12

11.

Akademia word gekenmerk deur die deurlopende pionierswerk wat deur studente en personeel van die instelling gelewer word. Waarna verwys “pionierswerk” in hierdie konteks?

12 / 12

12.

Akademia se leuse lui: Ad futurum per fontes. Hierdie Latynse leuse kan vertaal word as ...

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Voorsetsels, betreklike voornaam-woorde, idiome en dies meer

Is dit nou “met” of “op” … “vir” of “aan”? Die man “wat” of “wie” daar loop. Die stoel “waarop” of “op wat” ek sit. Hier is so ‘n paar voorbeelde. Probeer gerus en kyk hoe jy vaar.

1 / 12

1.

Hy is … verlof.

2 / 12

2.

Die dame … daar loop, is my tannie.

3 / 12

3.

Die stoel … ek sit, is gemaklik.

4 / 12

4.

Die seun … hoed afgewaai het, is vies.

5 / 12

5.

Die fiets … ek R100 betaal het, is gesteel.

6 / 12

6.

Die twee skole se … speel vanmiddag teen mekaar.

7 / 12

7.

Wat is “sky-diving” in Afrikaans?

8 / 12

8.

Die president is in die verkiesing uit die … gelig.

9 / 12

9.

’n Mens moet daagliks ’n verskeidenheid … probeer inneem.

10 / 12

10.

Idioom: Soos ’n … op ’n otjie. (Om geen indruk te maak nie.)

11 / 12

11.

Die korrekte manier om die woord “slinger” af te breek.

12 / 12

12.

Dertien staan ook bekend as ’n …

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Bron: Beter Afrikaans: aanlyn woordspeletjie (www.beterafrikaans.co.za)

Spelling Toets 4

Net wanneer jy dink jy weet uiteindelik hoe om die spelreёls toe te pas, dan is daar weer ‘n paar woorde wat jou laat twyfel. Hier is so ‘n paar voorbeelde. Probeer gerus en kyk hoe jy vaar.

1 / 12

1.

Die vakansieoord het nuwe …… aangekoop.

2 / 12

2.

Die …… omstandighede in die woonbuurt is kommerwekkend.

3 / 12

3.

Sy is ‘n ….. van ‘n laevetdieet.

4 / 12

4.

Dit sal ….. baat om ‘n skryfkursus te doen.

5 / 12

5.

Die druk in die ….. was te groot.

6 / 12

6.

Ons moet die geleentheid ….. .

7 / 12

7.

Sy is ‘n ….. .

8 / 12

8.

Ek hou van ‘n ……. .

9 / 12

9.

Die webtuiste is baie …. .

10 / 12

10.

Die ……. se kinders is baie talentvol.

11 / 12

11.

Hy is …… van die onderneming.

12 / 12

12.

Ek gaan dit nog net …… sê.

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Bronne: Beter Afrikaans: aanlyn woordspeletjie (www.beterafrikaans.co.za)

Hoe sê 'n mens dit in Afrikaans?

Daar is talle uitdrukkings of spreekwoorde in Engels wat ‘n mens nie sommer altyd net eenvoudig kan vertaal nie – tog is daar Afrikaanse ekwivalente daarvoor. Hier is so ‘n paar voorbeelde. Kies die regte antwoord vir die Engelse uitdrukking/spreekwoord.

1 / 12

1.

Someone is all skin and bones.

2 / 12

2.

Cry for the moon.

3 / 12

3.

Curiosity killed the cat.

4 / 12

4.

Familiarity breeds contempt.

5 / 12

5.

Bite off more than one can chew.

6 / 12

6.

Buy a pig in a poke.

7 / 12

7.

Try to make something ring true.

8 / 12

8.

It’s the little foxes that spoil the vines.

9 / 12

9.

Any Tom, Dick and Harry / Rag-tag and bobtail.

10 / 12

10.

To fan the flames.

11 / 12

11.

Spot on! That’s it!

12 / 12

12.

The pick of the bunch (a delicacy).

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Bronne: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom (Anton F. Prinsloo) – Pharos (2008)

Korrekte gebruik

Soms lyk die gebruik of spelling van 'n woord reg, maar dan ontdek jy tot jou verbasing dat jy verkeerd was. Hier is so 'n paar van daardie twyfelwoorde. Kyk hoe vaar jy.

1 / 12

1.

Wat noem ons iemand wat van Taiwan kom?

2 / 12

2.

Hy is tans in die …, maar skuif môre na ‘n gewone saal toe.

3 / 12

3.

Jy kan … gebruik om die bloeding te stop as jy jou raakskeer.

4 / 12

4.

Idioom: … druk (om onwaarhede te vertel).

5 / 12

5.

20 … het die konsert bygewoon.

6 / 12

6.

Die … hondjie is eintlik nog te klein om weg van sy ma te wees.

7 / 12

7.

Heila is ‘n … en leef haar liefde vir die seelewe elke dag uit

8 / 12

8.

Die … loop deur Botswana.

9 / 12

9.

‘n Kamp in die oop veld waar soldate meestal sonder tente oornag, staan bekend as ‘n …

10 / 12

10.

Ons moet die … nader om nog stoele te bestel.

11 / 12

11.

Ek wil graag vir my ’n … motor koop.

12 / 12

12.

Hy is bankrot en sy besittings moet nou … word.

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Bronne: Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (11de uitgawe), HAT 6de uitgawe, HAT Taal- en Feitegids (2013) en Beter Afrikaans (www.beterafrikaans.co.za)

Wat beteken die woord/uitdrukking

Met Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier word, het ons besluit om onder andere ons deelnemers se woordeskat te toets. Ons gee opsies en jy kies die regte antwoord.

1 / 12

1.

Wat is ‘n mens se moedertaal?

2 / 12

2.

Wat is ‘n fluweeltjie?

3 / 12

3.

Wat is ‘n glyjakkals?

4 / 12

4.

Wat is ‘n kolwyntjie?

5 / 12

5.

Wat is ‘n golfkam?

6 / 12

6.

Wat is ‘n gora? (ook gorra) – Khoi-Khoi.

7 / 12

7.

Wat beteken gonna?

8 / 12

8.

Wat is nastergal?

9 / 12

9.

Wat is ‘n ander naam vir natriumbikarbonaat?

10 / 12

10.

Waarvoor staan ad libitum?

11 / 12

11.

Wat beteken: Hy lyk soos een wat met die nagtrein gekom het.

12 / 12

12.

Wat beteken: Nog groen koring op die land hê.

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%

Bronne: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT – 6de uitgawe); Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom (Anton F. Prinsloo)

Kies die regte woord.

Soms lyk ’n woord verkeerd, maar is dan korrek. Hier is ’n paar woorde wat ’n mens kan laat twyfel. Ons gee jou opsies en jy kies die regte een:

1 / 12

1.

Ons moet die vergadering ... (afstel).

2 / 12

2.

Sy sukses in die eksamen, sal ... hoe hard hy geleer het.

3 / 12

3.

As ’n mens nie goed beplan nie, kan ’n plan maklik faal (misluk). Die gras is maar redelik vaal die tyd van die jaar (kleur). Wat noem ’n mens hierdie taalverskynsel?

4 / 12

4.

Die man ... daar loop, is my oom.

5 / 12

5.

Die land wat tussen Duitsland en onder andere Belarus lê, word ... genoem.

6 / 12

6.

Voorsetsel: Ons sal ... alle waarskynlikheid môre weet.

7 / 12

7.

Die ... is ’n uitheemse boomsoort.

8 / 12

8.

Ek vra nederig ...

9 / 12

9.

Daar word net positiewe berigte oor die ... (beroemde/befaamde) kunstenaar versprei.

10 / 12

10.

Professor Beek is die ... van die fakulteit.

11 / 12

11.

Hy het ... en kan ’n gesprek volg.

12 / 12

12.

Sy is ’n ware ... In Johannesburg gebore en getoë.

Deel op sosiale media en daag jou vriende uit om saam te speel

Facebook Twitter
0%