Hierdie stories word met trots aan jou gebring deur Sprokieland – Afrikaanse kinderstories.

Sprokieland - Afrikaanse luisterstories vir kinders

Beertjie se ruimteskip.

Lekker slapies my liefkind.

Die reuse hamster.

Die oulike eendjie.

Hasie en beertjie raak maatjies.

Bekkie die klein muisie.

Wikus en die towerwêreld.

‘n Monster of ‘n vriendelike beertjie.

Leeu en die brawe muis.

Bella die oulike hondjie.

Milah en die pragtige pienk dinosourus.

Lieliepot en haar pratende hasies.

Byby die oulike varkie.

Lihan se rooi brandweer trokkie.
Vorige stories

Die oulike robot maatjies.

Die beste Vadersdag ooit.

Die een oog hasie
Luister nou die oulike storie van hasie en ‘n stoute varkie wat hom so spot.

Ouma se groentetuin
Luister nou die storie oor Ouma se groentetuin.

Kuier op die plaas.
Luister nou die storie van Emma en Nico wat op die plaas kuier.

Die bytjie wat almal kon hoor.
Luister nou die storie van die bytjie wat almal kon hoor.

Die hondjie-maatjies
Wippie en Snippie die hondjie-maatjies. Klik en luister saam!

Die dierekonsert
Luister nou die oulike storie van apie en beertjie. Wie dink julle gaan die jaar eerste plek wen?

Beertjie se verjaarsdag
Beertjie verjaar en jy is ook genooi! Kom luister saam.

My eerste skooldag
Luister nou die oulike storie van Renier en Mieke. Hulle is boetie en sussie en gaan die jaar graad 1 toe. Die jaar is anders, want hulle moet seker maak hulle volg al die Covid-19-reëls.

My nuwe skooljaar
Luister verder wanneer Renier en Mieke gewoond raak aan skool toe gaan onder die Covid-19-maatreëls.

Die kombuismiere
Luister nou die oulike storie van Emma en haar nuwe miermaatjies.

As ons siek raak.
Luister die storie oor leeu en olifant en wat gebeur as ‘n mens bietjie siek voel …

Die nuuskierige varkie.
Varkie wil baie graag uit sy varkhok ontsnap om te sien watter dieregeluide hy elke dag hoor. Gaan hy dit regkry? Luister en vind uit!

Die vlieënde mat.
Kan ‘n mat jou vlerke gee? Luister en verbeel saam!

Die akkers met blinkers in.
Luister saam na die storie oor Lisa, die rooikopdogtertjie.

Die hasie met lang ore.
Die avontuur van Kasper, die haas met baie lang ore.

Paddas met blink voete.
Die opwindende storie van Flip die padda.

Sarel se pienk vissie.
Luister die storie van Sarel en sy pienk vissie. Oeps! Die klein vissie is weg. Waar kan hy wees?

Op soek na ‘n maatjie.
Luister die oulike storie van die seeskilpad wat op soek is na ‘n maatjie. Dink julle hy gaan een kry?

Die mol in ons tuin.
Luister die storie van die mol in Mia se tuin. Hulle kry ‘n groot skatkis onder die grond, wat gaan als in die kis wees?

Die tandmuis.
Luister nou die oulike storie van die tandmuis. Gaan hy betyds al die tandehuisies kan bou?

Die leeu met die seer tand.
Luister die storie van leeu en muis. Wat dink julle sit vas tussen leeu se tande?

Tinkie die brawe muis.
Luister die storie van Tinkie die muis met die pragtige stem. Gaan sy braaf genoeg wees om aan die sangkompetisie deel te neem?

Stoute Kietiekat
Luister die storie oor Kietie die stoute kat wat al sy maatjies geterg en gespot het. Gaan hy sy les leer? Luister saam en vind uit!

Die reënboog wurmpie
Luister die storie oor die wurmpie in die woud.

Ontmoet die paashaas
Luister die storie van die paashaas, Lisa is baie opgewonde want sy gaan hom ontmoet.

Wie vat ons kos?
Luister die storie van al die diertjie van die bos. Wie dink julle steel hulle kos?

Die towerkuns potlood
Luister die storie oor Johan, wat ‘n baie spesiale potlood by sy ouma kry vir sy verjaarsdag.

Ons gaan kamp
Luister die storie van Ben wat saam met al sy maatjies gaan kamp.

Die gogga-maatjies.
Luister die oulike storie van die gogga-maatjies.

Vinnie die dolfyn.
Luister die oulike storie van Renier en Vinnie die dolfyn. Hoe en waar dink julle het hulle ontmoet?

Ons troeteldiere.
Luister die oulike storie van Leroux en sy gesin. Hulle het baie troeteldiere.

Kuier by ouma en oupa
Luister die oulike storie van Maryke en André wat by ouma en oupa kuier.

Die brandweerman
Luister die oulike storie van hasie. Wat raas so?

Ek soek asseblief ‘n fiets
Luister die oulike storie van Nicolette, sy wil baie graag ‘n fiets hê.