Plathoender met feta, kruie & songedroogde tamaties (Heleen Meyer)
Die kombinasie van vars kruie en suurlemoen stel nooit teleur nie. Basiliekruid en tamatie val in dieselfde kategorie. Sit nou ’n bietjie fetakaas by al hierdie geure en almal gaan hul lippe aflek. Om ’n heel hoender as plathoender voor te berei, is nie moeilik nie – volg net die…