Oondgebakte vis in ’n geurige tamatiesous (Heleen Meyer)
Vis in ’n geurige sous gebak, is ’n maklike gesinsete. Bevrore vis kan nét so in die sous, in die oond gebak word. Met ’n basiese tamatiesous soos hierdie, is niks meer nodig om dit smullekker te maak nie. Lewer 8 porsies Sous 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie2…











