Koringslaai met mielies & kekerertjies (Heleen Meyer)
’n Baie gesonde slaai en heerlike alternatief vir aartappelslaai of ’n ander stysel saam met braaivleis. Vegetariërs is dol oor die slaai, omdat dit ook ’n volledige ete kan wees. Die kombinasie van geure en teksture is altyd vir mense ’n verrassing. Die slaaisous is ook heerlik saam met ’n…











