PLEASANT MEMORIES EDUCATION

Pleasant Memories Education opvoedkundige video’s

Die volgende video’s word met trots gebring deur Pleasant Memories Education. Magda Ehlers is ’n gekwalifiseerde onderwyseres wat graag opvoedkundige video’s met ouers en onderwysers deel om hul lewe bietjie makliker te maak. Die video’s is uniek, kleurvol en interaktief en op so ’n manier bymekaargestel dat kinders aan die einde van die video elke konsep verstaan. Kyk gerus saam!

  Hoe om te pak vir die vakansie | Seisoene | Vervoermiddels

Opsporing en pas bymekaar vir kinders in Afrikaans | Interaktiewe perseptuele speletjies

Vyf Afrikaans oefeninge vir kinders met toiletpapierrolle

22 GROOT motoriese oefeninge vir kinders om perseptuele vaardighede vas te lê

Aktiewe woordlees – 100 sigwoorde met praktiese oefeninge | Hulp met lees vir kinders in Afrikaans

Letters, getalle en lateraliteit vir kinders in Afrikaans (links en regs)

Hoe om jou naam te skryf

EMOSIES vir kinders in Afrikaans

Afrikaanse kinderstorie oor eerlikheid

b/d klankverwarring – Afrikaanse kinderstorie | Ben Beer se avonture | Klanke vir kinders

b/d klankverwarring | Help jou kind met b- en d-omkerings

Ek kan – Afrikaanse ABC klankleer-werkswinkel vir juffrou

TEL in Afrikaans

Vorms en kleure vir kinders

Prettige speletjies vir perseptuele ontwikkeling