Ouerskap-bannier2

Laat hulle baklei

Skrywer: Nikki Bush Wedywering tussen broers en susters is normaal in enige gesin waar daar twee of meer kinders is. Daar is altyd tye wanneer een kind voel hy is onregverdig behandel of trek aan die kortste end. Dus, om nie by hulle bakleiery betrokke te raak nie, is dit…

Lees meer
Ouerskap

Vermy ’n eensame, skermgebaseerde bestaan (“Triple ‘S’ syndrome”)

Skrywer: Nikki Bush In ons besige lewens, is dit maklik om in die strik van die allesoorheersende tegnologie te beland. Daarom moet ouers toesien dat hulle kinders nie vasgevang word in ’n eensame, sittende en skermgebaseerde lewe nie. Ek noem  dit die “Triple ‘S’-sindroom: a solitary, sedentary, screen-based existence.” Byvoorbeeld:…

Lees meer
Ouerskap

Kry jou kind se brein só aan die gang.

Skrywer: Nikki Bush Kry jy ooit die gevoel dat jy ’n manier moet vind om jou kind se brein “wakker” te maak, maar dit nie so eenvoudig is nie? Of jou kind leerprobleme het of nie, die volgende eenvoudige aktiwiteite is dalk net wat jy nodig het as opkikker om…

Lees meer
Ouerskap

Die PAPPA-effek: Hoe is pa’s belangrik?

Skrywer: Nikki Bush Hoekom is pa’s belangrik? Een van die positiewe gevolge van die pandemie, is dat mans ook van die huis af moes werk en steeds werk en daarom algaande besef het wat die antwoord op die vraag is. Elke keer as ek saam met ’n span werk, voer…

Lees meer