ourhulp-1
Heidi Malan

Konflikhantering lei tot hegter gesinsbande

Verbeel jou: Jou huis woel met die bekende chaos van die gesinslewe. Skedules bots, huiswerk het aandag nodig, en buitemuurse aktiwiteite woerts verby en verdwyn in die niet. Te midde van hierdie warrelwind van bedrywighede, is daar skielik konflik, stemme word verhef, humeure ontplof. Hoe nou gemaak as ouer om…

Lees meer
Heidi Malan

Ondersteun jou kind se vriendskappe: Wenke vir ouers

Soos wat ons kinders grootword, raak hul wêrelde ook groter. Vanuit die gemak van ons ouerhuise na die speelgrond; saam met die druk van skoolwerk, bloei vriendskappe wat gepaardgaan met sosiale vaardighede wat ons kinders se toekoms sal vorm. Terwyl hulle hierdie nuwe omgewing ontdek, hoe kan ons, as ouers,…

Lees meer
Heidi Malan

Hoe om vakansietye saam met jou kinders pret te maak.

Vakansies is familietyd en met die gewoel en gewerskaf en saamkuier met vriende en die uitgebreide familie, is dit maklik om so besig te word dat jy vergeet om gehaltetyd saam met jou kinders deur te bring. Die feesseisoen is ’n heerlike tyd om saam met familie deur te bring,…

Lees meer
Heidi Malan

Vyf wenke om kuberboeliery te hanteer

Boeliery in die digitale era is ’n groot bekommernis vir ouers soos wat al hoe meer kinders en tieners die internet en sosiale media gebruik. Die anonimiteit en rykwydte van die internet kan dit makliker maak vir boelies om hulle slagoffers te teiken en moeiliker vir ouers en onderwysers om…

Lees meer
Heidi Malan

Ouers: Só kan jy “nee” sê.

As ouers sit ons dikwels met ons hande in die hare, voel ons oorweldig en weet ons nie mooi watter kant toe volgende nie. Tog, om “ja” te sê op elke versoek, lei dikwels daartoe dat ons ons eie behoeftes en prioriteite afskeep. Wanneer ’n mens egter leer om op…

Lees meer
Heidi Malan

Hoe om met jou tegnies-kundige kind in die tienerfase te kommunikeer

Ons weet almal tegnologie maak ’n groot deel uit van ons kinders se lewens, veral ons kinders wat hulle in die tussen-in fase van tienerwees bevind. Ons sogenaamde “tweens” wat elke dag net nog meer onafhanklik en tegnies-kundig raak. Hoewel ons nie ons kinders heeltemal kan weghou van tegnologie nie,…

Lees meer
Heidi Malan

Is ons verwagtinge die rede vir ons kinders se mislukkings?

Ouerskap kan op vele maniere nogal onseker wees. As ouers voel ons dikwels angstig oor goed soos ons ouerskapstyle, ons kinders se emosionele toestand en die toekoms – alles meestal die dinge wat ons nie kan beheer nie. Heelwat angstige gevoelens is die gevolg van ons gedagtes oor die toekoms…

Lees meer
Heidi Malan

Jou kind en stres

Jou kind en stres Stres is ’n normale reaksie op verandering en uitdagings. En ons almal weet, dit is volop, selfs in die lewens van kinders. Hoewel ouers nie elke ontstellende gebeurtenis waaraan ons kinders blootgestel word, kan voorkom nie, kan hulle leer om bewus te raak van die moontlike…

Lees meer
Heidi Malan

Kinders en boeliery: Drie basiese wenke

Kinders sal gereeld die negatiewe en positiewe dinge in die lewe moet hanteer. Een van die ergste uitdagings is om met ’n boelie in aanraking te kom. Boeliery gaan gepaard met emosies vir beide kinders en ouers. As ’n ouer, is jou eerste instink om te beskerm, maar om in…

Lees meer
Heidi Malan

Gesonde skermgewoontes, gelukkige gesin: Drie basiese wenke

Om gesonde beperkinge op skermtyd vir jou kind daar te stel, maak ’n baie belangrike deel daarvan uit om hulle algemene welstand te verseker. Dit is noodsaaklik om in ag te neem dat kinders van alle ouderdomme, hetsy peuters, kleuters of ouer kinders, kan voordeel trek uit ’n gebalanseerde benadering…

Lees meer